Roep van die woestynwind

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Roep van die woestynwind by Malene Breytenbach, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Malene Breytenbach ISBN: 9780624050544
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Malene Breytenbach
ISBN: 9780624050544
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Doktor Denise Barry, dosent in Ou Nabye Oosterse Studie, se verhouding met die argeoloog Dale Peters was nog altyd besonder ingewikkeld. Met sy vertrek na die Midde Ooste het hy hulle verhouding summier verbreek. Maar toe Denise die geleentheid kry om die antieke Nabatese stad Petra, waar Dale is, te besoek, het hy heel opgewonde geklink om haar weer te sien. Wanneer Denise egter in Petra aankom, het Dale spoorloos verdwyn. Wou hy haar net vermy, of is hy ontvoer? Wie is die groep wat hulself die Arabiere vir Vryheid noem, en watter geheime bewaar hulle? Denise besluit om Dale te soek – want as hy nie meer deel van haar lewe wil wees nie, kan hy ten minste reguit en in lewende lywe vir haar sê!

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Doktor Denise Barry, dosent in Ou Nabye Oosterse Studie, se verhouding met die argeoloog Dale Peters was nog altyd besonder ingewikkeld. Met sy vertrek na die Midde Ooste het hy hulle verhouding summier verbreek. Maar toe Denise die geleentheid kry om die antieke Nabatese stad Petra, waar Dale is, te besoek, het hy heel opgewonde geklink om haar weer te sien. Wanneer Denise egter in Petra aankom, het Dale spoorloos verdwyn. Wou hy haar net vermy, of is hy ontvoer? Wie is die groep wat hulself die Arabiere vir Vryheid noem, en watter geheime bewaar hulle? Denise besluit om Dale te soek – want as hy nie meer deel van haar lewe wil wees nie, kan hy ten minste reguit en in lewende lywe vir haar sê!

More books from Tafelberg

Cover of the book Die bruid van Blouberg by Malene Breytenbach
Cover of the book Donkerland by Malene Breytenbach
Cover of the book Rabbedoe en rissiepit by Malene Breytenbach
Cover of the book Die Poort 2: Reisigers by Malene Breytenbach
Cover of the book Margot en die meerman by Malene Breytenbach
Cover of the book Ena Murray Keur 9 by Malene Breytenbach
Cover of the book Susanna M Lingua Gunstelinge 5 by Malene Breytenbach
Cover of the book Die kralebruid by Malene Breytenbach
Cover of the book Ena Murray Omnibus 33 by Malene Breytenbach
Cover of the book Sushi en sjampanje by Malene Breytenbach
Cover of the book Ver pad na Königsee by Malene Breytenbach
Cover of the book Sir David de Villiers Graaff by Malene Breytenbach
Cover of the book Die paradysman by Malene Breytenbach
Cover of the book As die lied verstil by Malene Breytenbach
Cover of the book Ramaphosa's Turn by Malene Breytenbach
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy