Rebecca

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Rebecca by Wilna Adriaanse, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Wilna Adriaanse ISBN: 9780624058250
Publisher: Tafelberg Publication: May 10, 2012
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Wilna Adriaanse
ISBN: 9780624058250
Publisher: Tafelberg
Publication: May 10, 2012
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Op vyf en twintig is Rebecca Fagan in besit van 'n regsgraad, 'n rugsak, 'n groot mond en baie guts.  Sy het twee jaar lank druiwe gepluk in Frankryk, in Italië op 'n olyfplaas gewerk en in Duitsland was sy 'n kelner.  Maar nou is sy terug in Suid Afrika en sy soek 'n “regte” werk.  Verkieslik een wat opwindend is en 'n groot salaris betaal. Toe sy hoor dat Julian Hoffman, derde geslag erfgenaam van ‘n multibiljoenrand-maatskappy, op soek is na 'n persoonlike assistent, besluit sy om aansoek te doen.  Maak nie saak dat die pos nooit in ‘n koerant geadverteer is nie. Wie nie waag nie, sal nie wen nie, is haar leuse. Rebecca wag hom dus een middag in in die maatskappy se parkeergarage. En stel haarself voor aan hom met die woorde: "Ek kan uitstekend organiseer en ek steel nie papier of skuifspelde nie." En op haar T-hemp staan geskryf, I think therefore I am single. Vir 'n oomblik dink Julian dis die eerste April, maar hy leer baie gou dat Rebecca nie iemand is wat maklik moed opgee nie, en dat sy áltyd blatant eerlik is. Ná die tyd kan hy haar aanstelling nie eens aan homself regverdig nie. En Rebeccca? Rebecca kan nie begryp waarom sy jammer voel vir ‘n man wat dan alles het wat sy hart begeer nie . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Ena Murray Omnibus 23 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Melodie Omnibus 2 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Springboks, Troepies and Cadres by Wilna Adriaanse
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 3 by Wilna Adriaanse
Cover of the book The Adventures of Anna Atom by Wilna Adriaanse
Cover of the book 'n Juffrou vir Skurwekop by Wilna Adriaanse
Cover of the book Ena Murray Keur 16 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Ena Murray Omnibus 19 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Ena Murray Keur 13 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Die bruid van Blouberg by Wilna Adriaanse
Cover of the book Lien se lankstaanskoene by Wilna Adriaanse
Cover of the book Huise van klei by Wilna Adriaanse
Cover of the book The Lost Boys of Bird Island by Wilna Adriaanse
Cover of the book Risk & reward by Wilna Adriaanse
Cover of the book Dans van die sterre by Wilna Adriaanse
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy