Wag-'n-bietjiebos van die liefde

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Wag-'n-bietjiebos van die liefde by Ena Murray, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ena Murray ISBN: 9780624067016
Publisher: Tafelberg Publication: July 20, 2013
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Ena Murray
ISBN: 9780624067016
Publisher: Tafelberg
Publication: July 20, 2013
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

’n Nuwe geval in Keerboomstraat, H.A. van der Merwe, keer Lisbe Erwee se geordende bestaan as maatskaplike werker omver. Hoekom groef daar soveel harde, bitter lyne op die man se gesig? Hoekom moes ’n jong ma sterf en tweelingseuntjies wees agterlaat? Die wag-’n-bietjiebos by die voorhekkie van Helm se huis is vir hom simbool van sy lewe. Bid dat jou eie lewe nie in ’n wag-’n-bietjiebos vasgevang word nie, waarsku Helm vir Lisbe. ’n Mens het altyd raad vir ander totdat jou eie lewe skielik in die dorings van hoekoms en waaroms verstrengel raak. Wanneer Lisbe op ’n dag self letterlik verstrik raak in daardie bos, word dit ook simbool van die vangtakke waaruit sy haar nie kan ontwar nie. Want êrens langs die pad het sy haar hart verloor. En nes Helm, weet sy nie hóé om te ontsnap uit die takke van die wag-’n-bietjiebos van die lewe nie.

More books from Tafelberg

Cover of the book Klits Kronkel en die Vloek van die Swart Jakkals by Ena Murray
Cover of the book Anderkant Pontenilo by Ena Murray
Cover of the book Dirt Busters by Ena Murray
Cover of the book Die tuiskoms lê ver by Ena Murray
Cover of the book As by Fire by Ena Murray
Cover of the book Hartstog in Malawi by Ena Murray
Cover of the book Ena Murray Omnibus 31 by Ena Murray
Cover of the book Bambi en die boef by Ena Murray
Cover of the book Onder die radar by Ena Murray
Cover of the book Donna en die droomman by Ena Murray
Cover of the book Bosveldliefde vir Jemma by Ena Murray
Cover of the book Griet skryf ’n sprokie by Ena Murray
Cover of the book Jannie Mouton: En toe fire hulle my by Ena Murray
Cover of the book Speurhond Willem en die wilddiewe by Ena Murray
Cover of the book Duwweltjiepad by Ena Murray
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy