Bella se skaduwee

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Bella se skaduwee by Amelia Strydom, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Amelia Strydom ISBN: 9780624057635
Publisher: Tafelberg Publication: April 5, 2013
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Amelia Strydom
ISBN: 9780624057635
Publisher: Tafelberg
Publication: April 5, 2013
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Toe Bella du Toit haar “skaduwee” sien, sak haar moed in haar tekkies. Sy het so gehoop dokter Markus Cameron van die Kaap is ’n gawe, vaal omie met ’n boepens en ’n bril. Dis erg genoeg dat sy hom vir die volgende maand moet saamsleep na al die geboortes wat sy hanteer en dat sy hom moet mentor in die kuns van natuurlike bevallings. Moes hy nou boonop so ’n aantreklike blikskottel wees? Bella vertrou mooi mans net so ver as wat sy hulle kan gooi. Haar ma het met ’n mooi man getrou, en kyk net waar dít hulle gebring het. Renier, Bella se universiteitsliefde, was ’n beeld van ’n man, en sy sit nou nog met die letsels. Nee, van Markus wil Bella niks weet nie. Maar omstandighede dwing haar om nou saam met haar skaduwee te werk en sy begin dieper kyk as die modelmooi uiterlike wat haar so ontstem. Is dit waar dat mens nie ’n man op sy baadjie moet takseer nie? Of was haar eerste instink tog reg: Moet sy vlug van Markus en van die gevoelens wat hy in haar wakker maak? Bella moet die donker plekke van haar siel ondersoek om einde ten laaste lig van skaduwee te kan onderskei.

More books from Tafelberg

Cover of the book Tou by Amelia Strydom
Cover of the book Eat Smart for Sport by Amelia Strydom
Cover of the book BreinBliksem by Amelia Strydom
Cover of the book As liefde ontwaak by Amelia Strydom
Cover of the book In stede van die liefde by Amelia Strydom
Cover of the book Dis koue kos, skat by Amelia Strydom
Cover of the book Locum vir liefde by Amelia Strydom
Cover of the book Om joune te wees by Amelia Strydom
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 7 by Amelia Strydom
Cover of the book Die dingesfabriek 4: Jannus en Kriek en die tydmasjien by Amelia Strydom
Cover of the book Regters oor gister by Amelia Strydom
Cover of the book Dogtective William in Space by Amelia Strydom
Cover of the book 'n Hap van die appel by Amelia Strydom
Cover of the book Omdat die hart onthou by Amelia Strydom
Cover of the book Wilna Adriaanse-omnibus 2 by Amelia Strydom
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy