Lang pad na liefde

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Lang pad na liefde by Amelia Strydom, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Amelia Strydom ISBN: 9780624070986
Publisher: Tafelberg Publication: November 25, 2014
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Amelia Strydom
ISBN: 9780624070986
Publisher: Tafelberg
Publication: November 25, 2014
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Vroedvrou Anouk doen dinge op háár manier. Sy maak al jare lank haar dogtertjie alleen groot, so al rondreisend van die een Overstrandse kampeerterrein na die ander, en selfs as Anouk snags moet uitgaan na ’n geboorte kom sy en klein Skyla goed reg, dankie. Sy’t g’n ’n man nodig nie. Maar wanneer ’n geboorte skeefloop en Anouk in ’n regsgeding betrokke raak, kom hy weer oor haar pad: Die groot tienerliefde vir wie sy nie goed genoeg was nie, wat haar as net nog ’n jol beskou het . . . wat haar swanger gemaak en toe weggedryf het. Of so onthou Anouk sake. Rossouw is nou ’n spesialis in die mediese reg en moet haar wanpraktyksaak hanteer, en hy het ’n heel ander interpretasie van wat jare gelede tussen hulle twee gebeur het. Toe hy leer Skyla is syne, is hy vuur en vlam om dinge tussen hom en Anouk weer te laat werk. Maar hulle’t albei soveel bagasie oorgehou, en boonop raak Skyla net toe baie ernstig siek. Anouk en Rossouw het reeds ’n swaar pad gestap, maar daar lê nog langpad voor . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Drome van gister by Amelia Strydom
Cover of the book Wilna Adriaanse-omnibus 2 by Amelia Strydom
Cover of the book ’n Vrou vir Herman by Amelia Strydom
Cover of the book Reënboog in die sand by Amelia Strydom
Cover of the book Iemand soos jy by Amelia Strydom
Cover of the book Vurig op Flaminkevlei by Amelia Strydom
Cover of the book Signed, Hopelessly in Love by Amelia Strydom
Cover of the book Ontmoet my in Patong by Amelia Strydom
Cover of the book Die hart se tweede lente by Amelia Strydom
Cover of the book Forget-me-not-Blues by Amelia Strydom
Cover of the book New Keepers by Amelia Strydom
Cover of the book Die engel rook skelm by Amelia Strydom
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 2 by Amelia Strydom
Cover of the book 'n Wêreld sonder grense by Amelia Strydom
Cover of the book Die despoot van Duiwelskloof by Amelia Strydom
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy