Wilna Adriaanse-omnibus 2

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Wilna Adriaanse-omnibus 2 by Wilna Adriaanse, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Wilna Adriaanse ISBN: 9780624050698
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Wilna Adriaanse
ISBN: 9780624050698
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

In ’n Heildronk op die liefde keer Nicolene terug uit Londen, en ontmoet weer haar jeugvriend Jacques. Hy het nog altyd maklik verveeld geraak met sy meisies en kort voor lank nuwe weivelde gaan soek; daarom wou Nicolene nog nooit ’n verhouding met hom aanknoop nie. Maar toe hy haar een aand onverwags soen, is die gort gaar . . .In Serenade vir ’n nagtegaal  is sang Ann se hele bestaan, en haar sangdosent, Carl, is die liefde in haar lewe. Maar dan verbreek hy hul verhouding net wanneer sy op vertrek staan na Europa. En nou verskyn daar ’n donkerkop-man op die toneel wat haar letterlik oor haar eie voete laat val én geen deernis toon vir haar gekneusde ego nie...En in Hande wat heelmaak keer Libby terug na haar tuisdorp om as fisioterapeut te begin werk. Daar maak sy kennis met haar jong pasiënt, Nikolai, wie se ouers verongeluk het. Sy oom Andrew, ’n ortopeed, moet vir hom sorg. As tiener was Libby verlief op dié man... maar nou het hy so stug en afgetrokke geword. En tog, soms kan ou gevoelens teen die verwagting in herleef.

More books from Tafelberg

Cover of the book Onder die radar by Wilna Adriaanse
Cover of the book Skat van onheil by Wilna Adriaanse
Cover of the book Ena Murray Omnibus 22 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Die dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan by Wilna Adriaanse
Cover of the book Speurhond Willem op reis by Wilna Adriaanse
Cover of the book Onverwags myne by Wilna Adriaanse
Cover of the book Dokter van drome by Wilna Adriaanse
Cover of the book Bruid uit die vreemde by Wilna Adriaanse
Cover of the book Thula-Thula (English Edition) by Wilna Adriaanse
Cover of the book Wanneer 'n droom waar word by Wilna Adriaanse
Cover of the book Staan op, my beminde by Wilna Adriaanse
Cover of the book Ultrasatyn 2 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Sê groete vir pappa by Wilna Adriaanse
Cover of the book Satan van Zimbabwe by Wilna Adriaanse
Cover of the book Bella se skaduwee by Wilna Adriaanse
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy