Barrie Burger: 2 books

Book cover of Tornado

Tornado

tussen stiltes

by Barrie Burger
Language: Afrikaans
Release Date: February 17, 2011

Na die groot sukses van Barrie Burger se boek, Verder met Vrede, is daar nou sy nuwe boek, Tornado - die boek agter die rolprent, Tornado and the Kalahari Horse Whisperer. In Tornado vertel Barrie van die tog van 1 744 km wat hy te perd aangepak het - van die kruin van Tafelberg tot by die Voortrekkermonument...
Book cover of Verder met Vrede

Verder met Vrede

’n Storie sonder slot

by Barrie Burger
Language: Afrikaans
Release Date: February 17, 2011

Veertig dae lank oor 980 km op ’n perd. Deur die ongenaakbare Boesmanland sonder ’n idee waar hulle elke aand slaap of wat die perd gaan vreet. Dis die tog wat die bekende Kalahar-sendeling en perdefluisteraar, Barrie Burger, in gehoorsaamheid aan God aangepak het. In Verder met Vrede neem Barrie...
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy