Veertig dae lank oor 980 km op ’n perd. Deur die ongenaakbare Boesmanland sonder ’n idee waar hulle elke aand slaap of wat die perd gaan vreet. Dis die tog wat die bekende Kalahar-sendeling en perdefluisteraar, Barrie Burger, in gehoorsaamheid aan God aangepak het. In Verder met Vrede neem Barrie die leser saam op hierdie epiese tog van Noenieput in die Kalahari tot op Bloubergstrand in die Kaap. Ry saam met Barrie verder met Vrede en leer ook hoe om in vrede verder te gaan op jou eie lewenstog ... saam met n God vir wie niks onmoontlik is nie.