Die tuiskoms (eBoek)

Hy het weggedraai van alles af, maar sy familie weier om moed op te gee

Romance, Inspired Romance, Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Die tuiskoms (eBoek) by Karen Kingsbury, Gary Smalley, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Karen Kingsbury, Gary Smalley ISBN: 9781431602650
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: April 14, 2010
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Karen Kingsbury, Gary Smalley
ISBN: 9781431602650
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: April 14, 2010
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Luke, die Baxters se trots en enigste seun, het sy rug gekeer op alles wat voorheen vir hom saak gemaak het: sy geloof, sy familie en sy geliefde Reagan. Reagan is op die punt om geboorte te gee aan haar kind, maar Luke is nog onbewus van sy vaderskap. Hierdie verlore seun besef nie dat die geheim wat uit sy verlede na vore gaan kom sy lewe, soos hy dit ken, vir altyd gaan verander nie. Maar Luke is nie die enigste een in die Baxter-familie wat ’n lewensveranderende geheim saamdra nie ... In DIE TUISKOMS moet Luke weer ’n manier kry om terug te keer na die familie wat hom so liefhet en na hom verlang, maar hoe? En wat sal ’n jong brandweerman bereid wees om te doen om die Baxter-familie weer bymekaar te bring en ook sy eie plek in hul midde te vind? DIE TUISKOMS is die derde boek in die gewilde VERNUWING-reeks.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Luke, die Baxters se trots en enigste seun, het sy rug gekeer op alles wat voorheen vir hom saak gemaak het: sy geloof, sy familie en sy geliefde Reagan. Reagan is op die punt om geboorte te gee aan haar kind, maar Luke is nog onbewus van sy vaderskap. Hierdie verlore seun besef nie dat die geheim wat uit sy verlede na vore gaan kom sy lewe, soos hy dit ken, vir altyd gaan verander nie. Maar Luke is nie die enigste een in die Baxter-familie wat ’n lewensveranderende geheim saamdra nie ... In DIE TUISKOMS moet Luke weer ’n manier kry om terug te keer na die familie wat hom so liefhet en na hom verlang, maar hoe? En wat sal ’n jong brandweerman bereid wees om te doen om die Baxter-familie weer bymekaar te bring en ook sy eie plek in hul midde te vind? DIE TUISKOMS is die derde boek in die gewilde VERNUWING-reeks.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Herken Satan se spelplan by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Hoe om drome en visioene te interpreteer by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Strategie vir gebed (eBoek) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Teaching Children How to Pray (eBook) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book The Need to be Right (eBook) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Ontdek die boodskap van die Nuwe Testament (eBoek) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Vry om te leef by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book What in the World Are You Waiting For? (eBook) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Getting to the Heart of Things (eBook) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book LEEF 'n lewe sonder beperkings (eBoek) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Leef uit die krag van God se Woord by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Our Great God (eBook) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Vreugde-vrou (eBoek) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Proverbs to Live By (eBook) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Om te bid vir jou volwasse kinders (eBoek) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy