Leef stroom-op! (eBoek)

Leef positief met 'n Fil 4:8-bril in 'n uitdagende wêreld

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Leef stroom-op! (eBoek) by Ewald Van Rensburg, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ewald Van Rensburg ISBN: 9781431613458
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: November 10, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Ewald Van Rensburg
ISBN: 9781431613458
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: November 10, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
In LEEF STROOM-OP! gee Ewald van Rensburg vir lesers gereedskap om hierdie wêreld met sy uitdagings positief aan te pak. Filippense 4:8 stel ’n positiewe en hoopvolle lewensuitkyk voor. As jy altyd jou Filippense 4:8-bril dra, sal die Heilige Gees sorg dat jy jou gedagtes rig op alles wat waar is, alles wat edel is, alles wat reg is, alles wat rein is, alles wat mooi is, alles wat prysenswaardig is. Moses, Elia en Jesus het almal 40 dae beleef waarin God hulle iets noemenswaardig wou wys. LEEF STROOM-OP! inspireer lesers in 40 dae om op hierdie nuwe manier van leef te fokus. Die boek se afdelings sluit af met spesiale nadink-oomblikke, gebede of praktiese uitdagings. Hiermee saam word spesiale video-clips en ’n besprekingsgids vir kleingroepe op www.cumuitgewers.co.za beskikbaar gestel. LEEF STROOM-OP! sal jou laat uitstaan met ’n nuwe manier van dink en leef!

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book GodMoments for You (eBook) by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Veilig by God by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Living in the Light of His Love by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Every Day with God (eBook) by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Viooltjies vir my vriendin (eBoek) by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Verby grense (eBoek) by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Seisoene van seen by Ewald Van Rensburg
Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Graduates (eBook) by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Play and Learn with Ben and Lisa by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Die klassieke Kinderbybel-storieboek (eBoek) by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Wees oorgehaal vir die lewe! by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Die naakte feite (eBoek) by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Die 8 pilare van uitnemendheid by Ewald Van Rensburg
Cover of the book The Valley of Tears (eBook) by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Jy het 'n keuse (eBoek) by Ewald Van Rensburg
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy