Detoks vir die siel (eBoek)

Word vry van toksiese invloede

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Detoks vir die siel (eBoek) by Craig Groeschel, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Craig Groeschel ISBN: 9781431610822
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: January 2, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Craig Groeschel
ISBN: 9781431610822
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: January 2, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Ons kry dikwels onwetend ’n gereelde dosis geestelike gifstowwe in wat ’n bedreiging is vir ons verhouding met God. Craig Groeschel wil hê elke gelowige moet leer om NEE te sê vir die dinge wat hul siel vergiftig. In DETOKS VIR DIE SIEL kyk Craig na die gifstowwe waarmee mense daagliks te doen kry. Hierdie dinge is ’n bedreiging vir hul gesondheid, geloof en getuienis teenoor ander. Die boek is in drie afdelings verdeel en bespreek toksiese optrede, toksiese emosies en toksiese invloede. Craig behandel relevante onderwerpe soos: • om eerlik te wees met jouself • griewe, woede en vrese • die vals beloftes van materialisme en kulturele gifstowwe DETOKS VIR DIE SIEL bied ’n geestelike ingryping wat lesers sal lei tot ’n ryk en oorvloedige lewe in Christus.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Ons kry dikwels onwetend ’n gereelde dosis geestelike gifstowwe in wat ’n bedreiging is vir ons verhouding met God. Craig Groeschel wil hê elke gelowige moet leer om NEE te sê vir die dinge wat hul siel vergiftig. In DETOKS VIR DIE SIEL kyk Craig na die gifstowwe waarmee mense daagliks te doen kry. Hierdie dinge is ’n bedreiging vir hul gesondheid, geloof en getuienis teenoor ander. Die boek is in drie afdelings verdeel en bespreek toksiese optrede, toksiese emosies en toksiese invloede. Craig behandel relevante onderwerpe soos: • om eerlik te wees met jouself • griewe, woede en vrese • die vals beloftes van materialisme en kulturele gifstowwe DETOKS VIR DIE SIEL bied ’n geestelike ingryping wat lesers sal lei tot ’n ryk en oorvloedige lewe in Christus.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book 101 dae van lof (eBoek) by Craig Groeschel
Cover of the book Vir hierdie oomblik/Vir altyd by Craig Groeschel
Cover of the book Woede is 'n keuse (eBoek) by Craig Groeschel
Cover of the book Dans van die engele (eBoek) by Craig Groeschel
Cover of the book Daily Light by Craig Groeschel
Cover of the book Hoor God se stem (eBoek) by Craig Groeschel
Cover of the book Let's Both Win (eBook) by Craig Groeschel
Cover of the book Die klassieke Kinderbybel-storieboek (eBoek) by Craig Groeschel
Cover of the book Hearing God's Voice (eBook) by Craig Groeschel
Cover of the book GodMoments for Men (eBook) by Craig Groeschel
Cover of the book Chai Tea and Ginger Beer (eBook) by Craig Groeschel
Cover of the book Verander jou huwelik deur gebed (eBoek) by Craig Groeschel
Cover of the book The Need to be Right (eBook) by Craig Groeschel
Cover of the book Vergewe en word vry by Craig Groeschel
Cover of the book Die liefde van Bailey Flanigan (eBoek) by Craig Groeschel
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy