101 dae van lof (eBoek)

Ek wil die Here loof. Met alles in my wil ek die Here se grootheid prys. Ps. 103:1

Nonfiction, Religion & Spirituality, Bible & Bible Studies, Meditations, Christianity, Christian Life
Cover of the book 101 dae van lof (eBoek) by Johan Smith, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Johan Smith ISBN: 9781431608683
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: September 18, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Johan Smith
ISBN: 9781431608683
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: September 18, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Daar is min boeke in die Bybel so aangrypend soos die Psalms. Lesers kan nou op ’n wonderlike reis van 101 dae deur die Psalms vertrek met Johan Smith se nuwe dagboek oor hierdie spesiale Bybelboek. 101 DAE VAN LOF is spesifiek op volwassenes gemik en bestaan uit ’n Skrifgedeelte uit DIE BOODSKAP, ’n oordenking, inspirerende aanhaling en ’n gebed vir elke dag. ’n Wye verskeidenheid temas lei lesers in hul daaglikse wandel: Kies jou vriende reg, lof aan God, God is altyd daar om jou te help, hoop, vergifnis, dankbaarheid, vind jou vreugde in God en tel jou woorde. Die boek sluit af met ’n bladsy vir lesers om hul eie lofpsalm te skryf. Elke persoon sal hierdie dagboek geniet en kan weet dat die Here hulle spesiaal liefhet.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Daar is min boeke in die Bybel so aangrypend soos die Psalms. Lesers kan nou op ’n wonderlike reis van 101 dae deur die Psalms vertrek met Johan Smith se nuwe dagboek oor hierdie spesiale Bybelboek. 101 DAE VAN LOF is spesifiek op volwassenes gemik en bestaan uit ’n Skrifgedeelte uit DIE BOODSKAP, ’n oordenking, inspirerende aanhaling en ’n gebed vir elke dag. ’n Wye verskeidenheid temas lei lesers in hul daaglikse wandel: Kies jou vriende reg, lof aan God, God is altyd daar om jou te help, hoop, vergifnis, dankbaarheid, vind jou vreugde in God en tel jou woorde. Die boek sluit af met ’n bladsy vir lesers om hul eie lofpsalm te skryf. Elke persoon sal hierdie dagboek geniet en kan weet dat die Here hulle spesiaal liefhet.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book The Forgiveness Factor (eBook) by Johan Smith
Cover of the book Praat Nuut Leef Nuut by Johan Smith
Cover of the book Herken Satan se spelplan by Johan Smith
Cover of the book Hy wen, sy wen (eBoek) by Johan Smith
Cover of the book Seasons of Blessing by Johan Smith
Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Teens (eBook) by Johan Smith
Cover of the book 21 maniere om jou huwelik te verwoes (eBoek) by Johan Smith
Cover of the book Getting to the Heart of Things (eBook) by Johan Smith
Cover of the book In pas met God se wil (eBoek) by Johan Smith
Cover of the book Juwele uit God se skatkamer by Johan Smith
Cover of the book Dans van die engele (eBoek) by Johan Smith
Cover of the book The Need to be Right (eBook) by Johan Smith
Cover of the book Wen met gesindheid by Johan Smith
Cover of the book A Harvest of Blessing (eBook) by Johan Smith
Cover of the book Espresso for the Soul (eBook) by Johan Smith
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy