Hy wen, sy wen (eBoek)

Hanteer huwelikskonflik op die regte manier

Nonfiction, Family & Relationships, Relationships, Marriage, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Hy wen, sy wen (eBoek) by Willard F. jr. Harley, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Willard F. jr. Harley ISBN: 9781431612994
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: October 14, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Willard F. jr. Harley
ISBN: 9781431612994
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: October 14, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Is dit moontlik om elke konfliksituasie in jou huwelik te gebruik om nader aan mekaar te groei en mekaar liewer te hê? In HY WEN, SY WEN is die doelwit dat huweliksmaats se liefde vir mekaar elke dag sal groei. Die model wat hier voorgestel word, is een waar albei huweliksmaats wen. Willard F. Harley moedig almal aan om nooit iets te doen sonder die entoesiastiese instemming van albei huweliksmaats nie. Dit klink dalk onmoontlik, maar Harley verduidelik die kuns van onderhandeling binne die huwelik en verduidelik hoe huweliksmaats mekaar kan help wen deur mekaar se perspektiewe te verstaan. Die boek lê veral klem op die vyf hoofbronne van konflik tussen huweliksmaats: vriende en familie, werk en tydsbestuur, finansies, kinders en seks. HY WEN, SY WEN sal paartjies help om huwelikskonflik op die regte manier te hanteer.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Is dit moontlik om elke konfliksituasie in jou huwelik te gebruik om nader aan mekaar te groei en mekaar liewer te hê? In HY WEN, SY WEN is die doelwit dat huweliksmaats se liefde vir mekaar elke dag sal groei. Die model wat hier voorgestel word, is een waar albei huweliksmaats wen. Willard F. Harley moedig almal aan om nooit iets te doen sonder die entoesiastiese instemming van albei huweliksmaats nie. Dit klink dalk onmoontlik, maar Harley verduidelik die kuns van onderhandeling binne die huwelik en verduidelik hoe huweliksmaats mekaar kan help wen deur mekaar se perspektiewe te verstaan. Die boek lê veral klem op die vyf hoofbronne van konflik tussen huweliksmaats: vriende en familie, werk en tydsbestuur, finansies, kinders en seks. HY WEN, SY WEN sal paartjies help om huwelikskonflik op die regte manier te hanteer.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Pleisters vir die siel - omnibus (eBoek) by Willard F. jr. Harley
Cover of the book Blessings for you, Dad (eBook) by Willard F. jr. Harley
Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Women (eBook) by Willard F. jr. Harley
Cover of the book ’n Lint in die wind by Willard F. jr. Harley
Cover of the book Starting the Journey (eBook) by Willard F. jr. Harley
Cover of the book Gideon se geskenk by Willard F. jr. Harley
Cover of the book GodMoments for Men (eBook) by Willard F. jr. Harley
Cover of the book Die Storiebybel vir kinders (eBoek) by Willard F. jr. Harley
Cover of the book More is Maandag (eBoek) by Willard F. jr. Harley
Cover of the book Anchors Set You Free by Willard F. jr. Harley
Cover of the book Vriende van Jesus (eBoek) by Willard F. jr. Harley
Cover of the book Eersteling (eBoek) by Willard F. jr. Harley
Cover of the book Die 8 pilare van uitnemendheid by Willard F. jr. Harley
Cover of the book Finding rest in God's love by Willard F. jr. Harley
Cover of the book Raindrops from Heaven (eBook) by Willard F. jr. Harley
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy