’n Lint in die wind

Fiction & Literature, Religious
Cover of the book ’n Lint in die wind by Elize Parker, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elize Parker ISBN: 9781415323137
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: March 1, 2013
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Elize Parker
ISBN: 9781415323137
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: March 1, 2013
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
n Lint in die wind is die derde en laaste boek in die treffende Offerkind-reeks deur die gewilde Afrikaanse skrywer, Elize Parker. Die reeks handel oor Emma en Izak, ’n tweeling wat by geboorte geskei is, en ’n Lint in die wind neem die leser terug na die verlede en vertel die aangrypende verhaal van hul ma, Charlene. Charlene Fourie raak swanger ná sy as tiener ’n passievolle eenaandafspraak met ’n plaaslike seun het. Sy word na ’n huis vir ongehude moeders in Pretoria gestuur en haar ma gaan ’n ooreenkoms met ’n vriendin aan om Charlene se baba, sonder haar wete, te laat aanneem. Gedurende hierdie tyd ontmoet Charlene ’n soldaat uit Rhodesië, majoor Lloyd Edwards, en trou met hom na ’n warrelwindromanse. Sy raak swanger met ’n tweeling, maar beleef ’n bitter moeilike jaar waarin Lloyd vermis raak, bipolêre de­pressie haar begin onderkry en sy probeer selfmoord pleeg toe sy sewe maande swanger is. In haar donkerste tyd verneem sy dat die tweeling oorlede is (’n leuen wat aan haar vertel word) en kom sy by ’n kruispad waar die toekoms donkerder as die verlede lyk. Vir Charlene is dit ’n lang pad na herstel. Sal sy ooit die waarheid uit­vind oor die leuens wat haar gesin verwoes het? En sal haar drie kinders hul pad na haar toe terugvind? ’n Lint in die wind is die verhaal van ’n vrou se soeke na ware vryheid en bied ook ’n kykie op die siel en wese van bipolêre depressie en die herstel wat moont­lik is vir mense met geestesiektes - ’n moet-lees boek vir elkeen wat hoop soek en hoop wil deel.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Word stil voor God (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Good Night, God (eBook) by Elize Parker
Cover of the book Lewende water ... lewende geloof (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Leef stroom-op! (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Ontmoet God elke oggend (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book GodMoments for Men (eBook) by Elize Parker
Cover of the book Kies liefde ... (Gebedeboek) (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Ek behoort aan die Kerk (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Eersteling (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Every Day Filled with Grace by Elize Parker
Cover of the book Die koms van die dier by Elize Parker
Cover of the book A Rushing Mighty Wind (eBook) by Elize Parker
Cover of the book 101 gebede vir my seun (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Praat mekaar se taal by Elize Parker
Cover of the book Om vry te wees (eBoek) by Elize Parker
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy