Verwag 'n wonderwerk!

Hoop vir vandag bring oplossings vir môre

Nonfiction, Religion & Spirituality, Inspiration & Meditation, Christianity, Christian Life
Cover of the book Verwag 'n wonderwerk! by Joyce Meyer, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Joyce Meyer ISBN: 9781415332122
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: June 1, 2015
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Joyce Meyer
ISBN: 9781415332122
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: June 1, 2015
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Topverkoperskrywer, Joyce Meyer, leer lesers hoe om hulle lewens te verander deur weer in die krag van hoop te glo. Hoop is een van die grootste kragte in die heelal – die gelukkige en seker afwagting dat iets goed gaan gebeur. Ongeag van waar jy jou in die lewe bevind, is dit onmoontlik om suksesvol te wees en voluit te leef sonder hoop. In Verwag ’n wonderwerk! help Joyce lesers om ’n blywende bron van hoop te ontdek wat geskoei is op hulle geloof in God. Hoop is net so sterk soos die bron waaruit dit gehaal word. Hierdie boek sal lesers help om nie hulle vertroue in onbetroubare dinge te plaas nie, en om hulle hoop in die onwankelbare God te plaas vir onbeperkte vreugde en moontlikhede in hulle lewens. Soos wat Joyce verduidelik: ‘Sonder hoop in God is daar nie veel wat jy kan doen nie, maar met hoop in God, is daar nie veel wat jy NIE kan doen nie.’

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Gesprekke met God (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Praat Nuut Leef Nuut by Joyce Meyer
Cover of the book Good Night, God (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Pleisters vir die siel - omnibus (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Wanneer seerkry en God se koninkryk ontmoet (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Daddy, Come Home by Joyce Meyer
Cover of the book Play and Learn with Ben and Lisa by Joyce Meyer
Cover of the book Living in the Light of His Love by Joyce Meyer
Cover of the book 30 dinge wat elke ouer moet weet (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Die Judasbok (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Die krag van gebed in donker dae (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Hoe om drome en visioene te interpreteer by Joyce Meyer
Cover of the book Leef voluit en vreesloos by Joyce Meyer
Cover of the book Reik na goud by Joyce Meyer
Cover of the book Pa's en seuns (eBoek) by Joyce Meyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy