Pa's en seuns (eBoek)

Jou verlede bepaal nie jou toekoms nie

Nonfiction, Family & Relationships, Parenting, Fatherhood, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Pa's en seuns (eBoek) by Angus Buchan, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Angus Buchan ISBN: 9781431613861
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: March 2, 2015
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Angus Buchan
ISBN: 9781431613861
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: March 2, 2015
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Gesinne is die belangrikste eenheid wat God daargestel het. God het pa’s gemaak om die priester, profeet en koning van die huis te wees en ’n voorbeeld vir hulle seuns te wees. Angus Buchan moedig pa’s in PA’S EN SEUNS aan om die verhouding met hulle seuns te slyp, te beskerm en te koester. Die boek moedig terselfdertyd ook seuns aan om hul verhouding met hulle pa te koester en so een van dié belangrikste gesinsbande te versterk. Temas wat in PA’S EN SEUNS bespreek word, sluit in: ’n pa se aanvaarding, rolmodelle, genade en respek, nederigheid teenoor hoogmoed, opoffering, wat maak iemand ’n pa en onversetlike liefde. PA’S EN SEUNS sal elke pa oortuig om die pa te wees wat God wil hê hy moet wees en wys watter ongelooflike impak dit op sy kinders sal hê.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Gesinne is die belangrikste eenheid wat God daargestel het. God het pa’s gemaak om die priester, profeet en koning van die huis te wees en ’n voorbeeld vir hulle seuns te wees. Angus Buchan moedig pa’s in PA’S EN SEUNS aan om die verhouding met hulle seuns te slyp, te beskerm en te koester. Die boek moedig terselfdertyd ook seuns aan om hul verhouding met hulle pa te koester en so een van dié belangrikste gesinsbande te versterk. Temas wat in PA’S EN SEUNS bespreek word, sluit in: ’n pa se aanvaarding, rolmodelle, genade en respek, nederigheid teenoor hoogmoed, opoffering, wat maak iemand ’n pa en onversetlike liefde. PA’S EN SEUNS sal elke pa oortuig om die pa te wees wat God wil hê hy moet wees en wys watter ongelooflike impak dit op sy kinders sal hê.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Anchors Set You Free by Angus Buchan
Cover of the book Omvou my met u liefde, Here by Angus Buchan
Cover of the book Detoks vir die siel (eBoek) by Angus Buchan
Cover of the book Play and Learn with Ben and Lisa by Angus Buchan
Cover of the book Die kragtige gebed van 'n vrou (eBoek) by Angus Buchan
Cover of the book Living in God's Love by Angus Buchan
Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Busy Moms (eBook) by Angus Buchan
Cover of the book Die ongetemde hart by Angus Buchan
Cover of the book Lists for Loving by Angus Buchan
Cover of the book Die kleur van verlange by Angus Buchan
Cover of the book Kies liefde ... (eBoek) by Angus Buchan
Cover of the book Waar die wolke eindig by Angus Buchan
Cover of the book Blinde Kol by Angus Buchan
Cover of the book Die krag van onstuitbare geloof (eBoek) by Angus Buchan
Cover of the book Oorwinning oor die vyand (eBoek) by Angus Buchan
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy