Elke dag 'n nuwe begin

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Elke dag 'n nuwe begin by Nina Smit, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Nina Smit ISBN: 9781415321829
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: September 1, 2013
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Nina Smit
ISBN: 9781415321829
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: September 1, 2013
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
‘Op die skoon blaadjie van die nuwe dag kan jy self besluit wat jy wil skryf.’ In haar praktiese, bemoedigende styl spoor Nina Smit lesers aan om elke dag voluit te lewe en geen kans onbenut te laat nie. Elke dag ’n nuwe begin bevat 365 bondige dagstukkies met inspirasie vir elke seisoen van jou lewe. Onderwerpe sluit in: Elke dag ’n nuwe begin · Bly in Christus · In God se krag · Jou geskenk aan God · Liefde sonder grense · God se meesterplan · ’n Reënboog van genade. Elke dag ’n nuwe begin dag is die jongste vrystelling in die gewilde 60-Sekonde Oordenkings-reeks. Dit is beskikbaar in ’n gerieflike sakgrootte met volkleur binne-ontwerp – altyd daar om jou van bemoediging en inspirasie te voorsien wanneer jy dit nodig het.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
‘Op die skoon blaadjie van die nuwe dag kan jy self besluit wat jy wil skryf.’ In haar praktiese, bemoedigende styl spoor Nina Smit lesers aan om elke dag voluit te lewe en geen kans onbenut te laat nie. Elke dag ’n nuwe begin bevat 365 bondige dagstukkies met inspirasie vir elke seisoen van jou lewe. Onderwerpe sluit in: Elke dag ’n nuwe begin · Bly in Christus · In God se krag · Jou geskenk aan God · Liefde sonder grense · God se meesterplan · ’n Reënboog van genade. Elke dag ’n nuwe begin dag is die jongste vrystelling in die gewilde 60-Sekonde Oordenkings-reeks. Dit is beskikbaar in ’n gerieflike sakgrootte met volkleur binne-ontwerp – altyd daar om jou van bemoediging en inspirasie te voorsien wanneer jy dit nodig het.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Die krag van dankbaarheid (eBoek) by Nina Smit
Cover of the book Lewende water ... lewende geloof (eBoek) by Nina Smit
Cover of the book Ingrypende genade (eBoek) by Nina Smit
Cover of the book Habits - The DNA of Success by Nina Smit
Cover of the book Ek glo (eBoek) by Nina Smit
Cover of the book n Pa van formaat (eBoek) by Nina Smit
Cover of the book Called by Christ (eBook) by Nina Smit
Cover of the book Vyf tale van die liefde (eBoek) by Nina Smit
Cover of the book Fathers and Sons (eBook) by Nina Smit
Cover of the book Salf vir jou siel (eBoek) by Nina Smit
Cover of the book In God's Embrace by Nina Smit
Cover of the book Vir ewig (eBoek) by Nina Smit
Cover of the book Hearing God's Voice (eBook) by Nina Smit
Cover of the book Eet daai koekie … koop daai skoene by Nina Smit
Cover of the book Verder met Vrede by Nina Smit
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy