In Goue leierskap deel Maxwell sy belangrikste lesse uit ’n leeftyd van leierskap. Hy het uit ervaring en foute agtergekom wat dit beteken om ’n leier te wees. Die lesse wat hy geleer het, skryf Maxwell, is persoonlik en dikwels eenvoudig, maar tog kan dit’n groot verskil maak. ‘Ek het my lewe lank daarna gedelf. Ek beskou elke hoofstuk as ’n klont goud. In die hande van die regte persoon kan dit die waarde van hul leierskap geweldig verhoog.’ In sy kenmerkende, op-die-man-af maar kragtige styl neem Maxwell in Goue leierskap die rol van ’n mentor in.