Gesels met God elke oggend

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Gesels met God elke oggend by Joyce Meyer, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Joyce Meyer ISBN: 9781415315590
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: October 5, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Joyce Meyer
ISBN: 9781415315590
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: October 5, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Wat is my doel in die lewe? Hoe kan ek die beste keuses maak? Daar is so baie vrae in die lewe, en net God het al die antwoorde. As jy stil raak en na Hom luister, sal Hy hulle met jou deel. In haar nuwe dagstukkieboek, Gesels met God elke oggend, wys Joyce Meyer dat enigeen kan leer hoe om God se stem en die verskeie maniere waarop Hy praat te herken, en sodoende sy plan vir jou lewe te kan volg. Hierdie dagstukkies is saamgestel uit drie van Joyce Meyer se gewildste boeke oor hoe om ’n verhouding met God te bou: How to Hear From God, Knowing God Intimately en The Power Of Simple Prayer. Hierdie dagstukkies sal lesers daagliks daaraan herinner hoe God met hulle deur hul gedagtes, gevoelens, drome en die woorde van ander mense praat. Joyce Meyer lig die maniere waarop God met ons praat uit, asook die voordele wat dit vir ons inhou om Hom te vra om ons sensitief te maak vir sy stem.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Lei my, o Heilige Gees (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Noah and the Boat (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Leef in sy lig (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Die hart van Kersfees (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Pa's en seuns (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Versterk jou man, versterk jou huwelik (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Victory (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Staan jou man (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Embrace Life with Both Hands (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Knowing Who I Am by Joyce Meyer
Cover of the book Onstuitbaar (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Ma-wees met selfvertroue (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book 101 Prayers for My Son (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Standing Tall in a Falling World (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Soos saad op die wind by Joyce Meyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy