Die hart van Kersfees (eBoek)

Nonfiction, Religion & Spirituality, Holidays, Christmas, Christianity
Cover of the book Die hart van Kersfees (eBoek) by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy ISBN: 9781431608713
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: September 16, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
ISBN: 9781431608713
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: September 16, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Kersfees is ’n besondere tyd van die jaar vir Christene waartydens die menswording van Jesus herdenk word. Die versameling Skrifgedeeltes, aanhalings, seënwense en gebede in DIE HART VAN KERSFEES sal Christene help om verby die klatergoud van die wêreld te kyk en die dieper betekenis van Kersfees in gedagte te hou. Elk van die 16 onderafdelings bevat Skrifgedeeltes sowel as aanhalings van verskeie skrywers oor temas soos: die goeie nuus van Jesus se geboorte, die vrede en hoop wat dit vir gelowiges bring, en ons dankbaarheid teenoor God dat sy Seun aarde toe gekom het om vir ons verlossing te verseker. DIE HART VAN KERSFEES is ʼn boekie in swart en rooi en sal die belewing van die Kerstyd vir elke gelowige inniger en selfs kosbaarder maak.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Kersfees is ’n besondere tyd van die jaar vir Christene waartydens die menswording van Jesus herdenk word. Die versameling Skrifgedeeltes, aanhalings, seënwense en gebede in DIE HART VAN KERSFEES sal Christene help om verby die klatergoud van die wêreld te kyk en die dieper betekenis van Kersfees in gedagte te hou. Elk van die 16 onderafdelings bevat Skrifgedeeltes sowel as aanhalings van verskeie skrywers oor temas soos: die goeie nuus van Jesus se geboorte, die vrede en hoop wat dit vir gelowiges bring, en ons dankbaarheid teenoor God dat sy Seun aarde toe gekom het om vir ons verlossing te verseker. DIE HART VAN KERSFEES is ʼn boekie in swart en rooi en sal die belewing van die Kerstyd vir elke gelowige inniger en selfs kosbaarder maak.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Pa's en seuns (eBoek) by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book Jesus Radical, Righteous, Relevant (eBook) by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book Want liefde maak lig by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book Let's Both Win (eBook) by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book Good Morning, God (eBook) by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book Die 15 wette van voordurende groei by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book Die hart van die vyf tale van die liefde (eBoek) by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book Hy wen, sy wen (eBoek) by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book A Man without Ambition (eBook) by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book n Nuwe jy teen Vrydag (eBoek) by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book Sononder (eBoek) by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book Vir ewig (eBoek) by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book Die Bybellennium - 'n Eenvolumekommentaar (eBoek) by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book Onthou jy my? by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Cover of the book Prayers for Little Hearts (eBook) by Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy