n Aaneenlopende verhaal van God en sy mense
by
Christelike Uitgewersmaatskappy Christelike Uitgewersmaatskappy
Language: Afrikaans
Release Date: November 29, 2011
Ontdek die verhaal van die Bybel soos wat jy dit nog nooit vantevore gelees het nie. DIE STORIE is die volledige verhaal in die Bybel, van Genesis tot Openbaring, saamgevat in 31 hoofstukke. Uittreksels uit die Skrif is in ’n chronologiese verhaal saamgeweef. Die enigste toevoegings is oorgange om...