Staan jou man (eBoek)

Hoe ek die stryd teen boelies oorkom het, en hoe jy dit ook kan doen

Kids, Religion, Christianity, My Family, My Feelings, My Friends, Social Issues
Cover of the book Staan jou man (eBoek) by Nick Vujicic, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Nick Vujicic ISBN: 9781431612093
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: June 12, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Nick Vujicic
ISBN: 9781431612093
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: June 12, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Met geen arms of bene nie, was Nick Vujicic elke boelie se droom. Hy ken daardie gevoel wat jou maag laat pyn, die nagmerries laat kom en iemand laat voel asof daar geen hoop is nie ... Maar sy boodskap is dat jy dit kán oorkom, want geen boelie kan vir jou sê wié jy is nie. In STAAN JOU MAN wys hy vir lesers hoe om ’n beskermingstrategie teen boelies op te bou sodat hulle kan opstaan teen boelies van enige aard. Hierdie boek sal jongmense onder meer leer om: • die feit dat hulle geboelie word in ’n positiewe ervaring te omskep • vir hulle ’n veilige ruimte te skep • sterk waardes te vestig wat geen boelie kan skud nie • internet-boelies te hanteer • ’n sterk geestelike fondament te vestig wat kan staan teen boelies • na hulle eie emosies te kyk en hulle reaksies te beheer • ander wat geboelie word te help STAAN JOU MAN is ideaal vir elkeen wat wil opstaan teen wreedheid – hetsy teen hulself of dié vir wie hulle lief is.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Die 15 wette van voordurende groei by Nick Vujicic
Cover of the book Van futloos tot fantasties! (eBoek) by Nick Vujicic
Cover of the book Alles wat jy wil weet oor engele (eBoek) by Nick Vujicic
Cover of the book Dié kant van die hemel by Nick Vujicic
Cover of the book Bestem vir geestelike groei by Nick Vujicic
Cover of the book Wen die stryd in jou gedagtes by Nick Vujicic
Cover of the book Bible Prophecy and End Times by Nick Vujicic
Cover of the book Saving Zimbabwe by Nick Vujicic
Cover of the book Verby grense (eBoek) by Nick Vujicic
Cover of the book 7 ritmes binne 7 dae (eBoek) by Nick Vujicic
Cover of the book Vind rus in God se liefde by Nick Vujicic
Cover of the book A Mustard Seed (eBook) by Nick Vujicic
Cover of the book ’n Tyd om lief te hê by Nick Vujicic
Cover of the book Living in God's Love by Nick Vujicic
Cover of the book Born to Win by Nick Vujicic
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy