Probeer God jou iets vertel? Het jy al ooit ’n droom of ’n visioen gehad wat so duidelik was dat dit jou dae lank bygebly het? Dit is moontlik dat jou droom ’n geestelike betekenis het en dat jou visioen ’n boodskap van God was. In Hoe om drome en visioene te interpreteer, verduidelik die gewilde topverkoperskrywer en prediker Perry Stone dat daar telkens leiding en waarskuwings van God in verskeie soorte drome en visioene versteek is, waaronder: • Vier soorte geestelike visioene • Nagmerries • Drome van ’n geliefde wat dood is • Vals drome Met sy unieke kombinasie van Bybelse kennis en geestelike insig, bied Perry Stone aan lesers hulpmiddels en antwoorde om hierdie verskuilde boodskappe te verstaan.