Die 4 pilare van sukses

Nonfiction, Health & Well Being, Self Help, Self Improvement, Success
Cover of the book Die 4 pilare van sukses by John C Maxwell, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: John C Maxwell ISBN: 9781415311509
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: April 21, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: John C Maxwell
ISBN: 9781415311509
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: April 21, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Die meeste van ons wil graag sukses behaal in ons lewe. Maar is ons seker presies wat om te doen om ware sukses te behaal? Weet ons watter stappe ons moet doen om in die regte rigting te beweeg? Vir elke persoon is sukses iets anders, maar die beginsels bly dieselfde. In Die 4 pilare van sukses breek John C. Maxwell sukses op in vier kerngedeeltes, die vier pilare van sukses: 1. Mentorskap – om ander te help om vooruit te gaan; 2. Selfverbetering – verbeter jou lewe, verbeter jouself; 3. Sukses – oorkom hindernisse wat jou andersins daarvan weerhou om sukses te behaal; 4. Spanwerk – talent wen wedstryde, maar spanwerk wen kampioenskappe. Die 4 pilare van sukses vra vrae soos: Hoe ontwikkel ek die ingesteldheid van ’n mentor? Hoe kan ek in my loopbaan groei? Waarop moet ek my tyd en my energie fokus? Hoe vaardig is ek in my werk? Hoe goed werk ek saam met mense? Hoe ontwikkel ek ’n span wat hou? Die 4 pilare van sukses sal jou wys presies hoe sukses lyk en jou help om in al vier hierdie gebiede te groei – mentorskap, selfverbetering, sukses en spanwerk. Sukses kweek sukses – in jou, in dié naaste aan jou en in elkeen wat jy lei.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Let's Both Win (eBook) by John C Maxwell
Cover of the book Vir ewig (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book The Many Faces of Grief (eBook) by John C Maxwell
Cover of the book Hearing God Speak (eBook) by John C Maxwell
Cover of the book Noah and the Boat (eBook) by John C Maxwell
Cover of the book Woede is 'n keuse (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Praat mekaar se taal by John C Maxwell
Cover of the book Veilig by God by John C Maxwell
Cover of the book Lewende water ... lewende geloof (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Vreugde-vrou (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Wanneer vreugde kom (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book n Nuwe jy teen Vrydag (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Somer (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Embrace Life with Both Hands (eBook) by John C Maxwell
Cover of the book Getting to the Heart of Things (eBook) by John C Maxwell
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy