Lewende water ... lewende geloof (eBoek)

Kragtie leringe van die topverkoper-outeur van Gesant van God

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Evangelism, Biography & Memoir, Religious
Cover of the book Lewende water ... lewende geloof (eBoek) by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway ISBN: 9781431611881
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: October 1, 2009
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
ISBN: 9781431611881
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: October 1, 2009
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
In sy donkerste uur het die genade van God sy duisternis verander in aansteeklike blydskap. LEWENDE WATER ... LEWENDE GELOOF is ’n versameling van broer Yun (skrywer van GESANT VAN GOD) se kragtige leringe wat spruit uit sy ervarings van vervolging en herlewing in China. Hierdie boek bevat van die inspirerendste en uitdagendste boodskappe wat broer Yun die afgelope tien jaar gelewer het. Die boek is in drie dele verdeel, “Vryheid in Christus” (met boodskappe oor die geestelike lewe van ’n gelowige), “Strome lewende water” (met die doel om gelowiges toe te rus vir diens in God se koninkryk) en “Soldate vir Christus” (wat die hindernisse in gelowiges se lewens verduidelik). LEWENDE WATER ... LEWENDE GELOOF beklemtoon dat radikale geloof nie net bedoel is vir ’n uitverkore groepie nie, maar vir elkeen wat dit waag om te erken dat Jesus Christus die Here is.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Hijacked by Jesus (eBook) by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book Jesus Radical, Righteous, Relevant (eBook) by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book Om bly te wees (eBoek) by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book Sononder (eBoek) by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book Tweets for My Tweetheart (eBook) by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book Verander jou huwelik deur gebed (eBoek) by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book The Big Story Bible (eBook) by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book 558 Days (eBook) by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book Bestem vir geestelike groei by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book Wees oorgehaal vir die lewe! by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book Gesprekke met God (eBoek) by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book ’n Tyd om lief te hê by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book Living in His light (eBook) by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book Habits - The DNA of Success by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book Dis hoe jou man dink   by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy