Boustene vir geloof: Geestelike oorlogvoering (eBoek)

Nonfiction, Religion & Spirituality, Inspiration & Meditation, Devotionally, Christianity, Christian Life
Cover of the book Boustene vir geloof: Geestelike oorlogvoering (eBoek) by Neil T Anderson, Timothy M Warner, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Neil T Anderson, Timothy M Warner ISBN: 9781415333167
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: July 1, 2015
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Neil T Anderson, Timothy M Warner
ISBN: 9781415333167
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: July 1, 2015
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Wat behels geestelike oorlogvoering? Het jy enige spesiale opleiding nodig? Is dit nodig dat ons die bose konfronteer, of doen God dit vir ons? Hoe staan gelowiges in verhouding tot Satan en demone? Neil Anderson en Timothy Warner verskaf in Boustene vir geloof: Geestelike oorlogvoering ’n oorsig van die stryd tussen God se koninkryk en die koninkryk van die duisternis. Ons het eerstens nodig om te weet wie ons in Christus is. Hierdie boek gee basiese praktiese opleiding om gelowiges te help om die oorwinning wat Christus oor die vyand behaal het op die kruis, daagliks toe te pas om ’n vol lewe te kan lei. Onderwerpe wat gedek word sluit in: ’n Bybelse wêreldbeskouing; Watter God dien ek?; ’n Onwillige vegter; Slaggereed; en baie meer. Gelowiges moet besef dat in Christus die stryd alreeds oorwin is aan die kruis. Leer hoe om vas te staan in geloof.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Kies liefde ... (eBoek) by Neil T Anderson, Timothy M Warner
Cover of the book 7 ritmes binne 7 dae (eBoek) by Neil T Anderson, Timothy M Warner
Cover of the book The Bible in 366 Days for Girls (eBook) by Neil T Anderson, Timothy M Warner
Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Leaders (eBook) by Neil T Anderson, Timothy M Warner
Cover of the book Wat wag op ons na die dood? (eBoek) by Neil T Anderson, Timothy M Warner
Cover of the book Bybelstudie vir omgeegroepe by Neil T Anderson, Timothy M Warner
Cover of the book GodMoments for Women (eBook) by Neil T Anderson, Timothy M Warner
Cover of the book Die moed om vir vandag te leef (eBoek) by Neil T Anderson, Timothy M Warner
Cover of the book n Handvol hoop (eBoek) by Neil T Anderson, Timothy M Warner
Cover of the book Omvou my met u liefde, Here by Neil T Anderson, Timothy M Warner
Cover of the book Die Bybellennium - 'n Eenvolumekommentaar (eBoek) by Neil T Anderson, Timothy M Warner
Cover of the book Oorwinning oor die vyand (eBoek) by Neil T Anderson, Timothy M Warner
Cover of the book The Story Bible for Kids (eBook) by Neil T Anderson, Timothy M Warner
Cover of the book Hearing God's Voice (eBook) by Neil T Anderson, Timothy M Warner
Cover of the book Wees 'n vrou van gebed - Gebedeboek (eBoek) by Neil T Anderson, Timothy M Warner
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy