n Handvol hoop (eBoek)

n Reis van gebrokenheid na heelword ...

Nonfiction, Religion & Spirituality, Inspiration & Meditation, Christianity, Christian Life
Cover of the book n Handvol hoop (eBoek) by Lizette Murray, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Lizette Murray ISBN: 9781431606375
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: October 10, 2012
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Lizette Murray
ISBN: 9781431606375
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: October 10, 2012
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
’N HANDVOL HOOP is ʼn roerende bundel wat die pyn en magteloosheid van afvlerk-mense wat verlies ervaar, met deernis verwoord. Met ’N HANDVOL HOOP vertel Lizette Murray van haar eie ervarings op die reis na heling ná die dood van haar seun, maar deel ook insigte wat sy bekom het deur die bemoeienis met gebrokenes wat ten spyte van hulle stukkend-wees skerfies hoop aangee. ’N HANDVOL HOOP vertel van die vreugde wat ’n mens uit klein dingetjies kan kry: ʼn voëltjie wat die nuwe dag begroet; die son op jou hand. Dit vertel ook van die heling wat daar in musiek en kuns en die geskrewe woord is. Van die beskutting van jou eie huis en geliefdes. En van die woordelose saamsit met ons hemelse Vader. Dit sal lesers help om die God wat ons pad verlig, as Reisgenoot te herken – veral wanneer ons Hom nie in ons eie donkerte kan raaksien, of dalk wíl raaksien nie.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book God hoor jou by Lizette Murray
Cover of the book Not Do But Done (eBook) by Lizette Murray
Cover of the book Die groot liefdesverhaal by Lizette Murray
Cover of the book Creating Winners in the Workplace (eBook) by Lizette Murray
Cover of the book Pa's en seuns (eBoek) by Lizette Murray
Cover of the book Vrygelaat by Lizette Murray
Cover of the book Al sou die vyeboom nie bot nie (eBoek) by Lizette Murray
Cover of the book 7 ritmes vir kinders (eBoek) by Lizette Murray
Cover of the book Verder met Vrede by Lizette Murray
Cover of the book Beloftes vir 'n nuwe dag (eBoek) by Lizette Murray
Cover of the book God van wonders (eBoek) by Lizette Murray
Cover of the book Love that Heals by Lizette Murray
Cover of the book Redeeming the Past by Lizette Murray
Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Teens (eBook) by Lizette Murray
Cover of the book Take Charge in Times of Challenge by Lizette Murray
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy