Praat Nuut Leef Nuut

Verstaan die krag van jou woorde

Nonfiction, Health & Well Being, Self Help, Self Improvement, Success
Cover of the book Praat Nuut Leef Nuut by Joyce Meyer, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Joyce Meyer ISBN: 9781415324608
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: April 1, 2013
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Joyce Meyer
ISBN: 9781415324608
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: April 1, 2013
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
In Praat nuut, leef nuut bou Joyce Meyer op die beginsels in haar vorige boeke, Verstaan die krag van jou denke en Neem beheer oor jou emosies. Sy ondersoek die krag wat jou woorde inhou en wys lesers hoe om seker te maak dat hul gesprekke opbouend, gesond en op positiewe resultate gefokus bly. Elke woord het die potensiaal om ander te affekteer, en jy kan dus besluit watter krag jy deur jou woorde wil uitstuur. Woorde kan jou blydskap vermeerder of verminder. Hulle kan die antwoorde op jou gebede en jou toekoms beïnvloed. Ons woorde is soos ’n filmskerm wat ons gedagtes en houdings ten toon stel. Van die onderwerpe wat sy in Praat nuut, leef nuut ondersoek is: • Die impak van woorde • Hoe om jou tong te tem • Hoe om gelukkig te wees • Wanneer om te praat en wanneer om stil te bly • Hoe om met geloof in plaas van vrees te praat • Die afbrekende krag van klagtes • Moet jy regtig jou opinie gee? • Dis belangrik om beloftes te eer • Daar is krag daarin om God se woorde uit te spreek • Hoe om ’n slim tong te onwikkel Om lesers aan te moedig om self die krag van helende, gesonde woorde te ontdek word ’n lys skrifgedeeltes ingesluit oor verskeie temas wat ’n kalmerende effek het op die een wat hulle uitspreek. Lesers word aangemoedig om hierdie lys as ’n bron van God se kragtige woorde te gebruik. Praat nuut, leef nuut is ’n moet-lees boek vir enigeen wat vernuwing nodig het en nader aan God se hoogste plan vir hul lewe wil beweeg.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Living in the Light (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book The Town Called Potential (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book ’n Venster vir die son by Joyce Meyer
Cover of the book Geestelike oorlogvoering (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Joseph and His Brothers (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Die wonder van Kersfees (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Eet daai koekie … koop daai skoene by Joyce Meyer
Cover of the book Geheime oor die lewe na die dood by Joyce Meyer
Cover of the book Wanneer die Heilige Gees Werk by Joyce Meyer
Cover of the book Vriende van Jesus (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Die wederkoms (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Gesels met God elke oggend by Joyce Meyer
Cover of the book Psalms for Today (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Hoe om drome en visioene te interpreteer by Joyce Meyer
Cover of the book Hijacked by Jesus (eBook) by Joyce Meyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy