7 ritmes binne 7 dae (eBoek)

... vir totaal toegewyde, Geesvervulde volgelinge van Jesus

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book 7 ritmes binne 7 dae (eBoek) by Andries Enslin, Tom Smith, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Andries Enslin, Tom Smith ISBN: 9781431611416
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: March 5, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Andries Enslin, Tom Smith
ISBN: 9781431611416
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: March 5, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
In vandag se gejaagde lewe is dit belangriker as ooit om in pas te kom met Jesus. Andries Enslin en Tom Smith bespreek in 7 RITMES BINNE 7 DAE hoe ons dit kan doen aan die hand van die volgende 7 ritmes: • God is liefde: God se liefde is onbeperk en alles is moontlik omdat Hy ons liefhet. Daarom moet ons ander liefhê. • God is beskikbaar: God is alomteenwoordig en ons moet inskakel by Hom en ander. • God is die weg: Hy is die weg tot genesing en wil hê ons moet in sy karakter groei. • God is Koning: Hy verwag van ons om alles te gebruik om sy koninkryk uit te brei. • God is drie-enig: Ons mag en kan ook nie alleen staan nie. • God is lief vir die wêreld: God red alle mense en is lief vir alle mense. • God is kreatief: God is alomteenwoordig en alwetend – en Hy gebruik alles in ons lewe met ’n doel. 7 RITMES BINNE 7 DAE is ideaal vir individue of kleingroepe en integreer Skrifuitleg met praktiese raad, oordenkings, besprekingsvrae en oefeninge. Hierdie boek, met sy wortels in die kykNET-program DIE WOORD, sal lesers inspireer om weer te besef God is oral en sy hartklop vir die wêreld moet weergalm in ons.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Experiencing the Holy Spirit (eBook) by Andries Enslin, Tom Smith
Cover of the book The Booth (eBook) by Andries Enslin, Tom Smith
Cover of the book Versterk jou man, versterk jou huwelik (eBoek) by Andries Enslin, Tom Smith
Cover of the book Soos sagte kerslig (eBoek) by Andries Enslin, Tom Smith
Cover of the book Blessings for you, Dad (eBook) by Andries Enslin, Tom Smith
Cover of the book Transform your work life by Andries Enslin, Tom Smith
Cover of the book Fontein vir ’n vlugteling by Andries Enslin, Tom Smith
Cover of the book Die krag van dankbaarheid (eBoek) by Andries Enslin, Tom Smith
Cover of the book Die kragtige gebed van 'n vrou (eBoek) by Andries Enslin, Tom Smith
Cover of the book The Big Book of All-Time Favorite Bible Stories (eBook) by Andries Enslin, Tom Smith
Cover of the book Love that Heals by Andries Enslin, Tom Smith
Cover of the book Discover Who You Really Are by Andries Enslin, Tom Smith
Cover of the book Om te bid vir jou volwasse kinders - Gebedeboek (eBoek) by Andries Enslin, Tom Smith
Cover of the book Wanneer "jammer" nie genoeg is nie (eBoek) by Andries Enslin, Tom Smith
Cover of the book So, You Want to Get Married? (eBook) by Andries Enslin, Tom Smith
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy