Soos sagte kerslig (eBoek)

Fiction & Literature, Religious, Contemporary Women
Cover of the book Soos sagte kerslig (eBoek) by Elize Parker, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elize Parker ISBN: 9781415329474
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: April 1, 2015
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Elize Parker
ISBN: 9781415329474
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: April 1, 2015
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
In Eersteling, die eerste verhaal in die Damaskusgangers-reeks, ontmoet ons vir Benita Coetzee en Sandra de Waal – twee vroue wie se paaie kruis nadat hul babas by geboorte omgeruil is en hulle dit eers omtrent vier jaar later ontdek. Soos sagte kerslig is die aangrypende vervolg waarin Sandra en Benita deur omstandighede gedwing word om met die ware toedrag van sake vorendag te kom. Dié twee vroue het aanvanklik besluit om die gebeure geheim te hou totdat hulle groter duidelikheid het oor hoe om die situasie te hanteer. Hulle het ook onderneem om, indien een van hulle iets sou oorkom, die ander na albei dogters sal omsien. Benita – wie se man ter see verdwyn het – is intussen weer verloof. Wanneer sy kort daarna ontstellende nuus ontvang, kry sy ’n ernstige beroerte en word Sandra dadelik ontbied. Sandra berei haar voor om haar kant van die onderneming na te kom, en sodoende beide haar biologiese én ‘grootmaakkind’ in haar sorg te neem, maar sake verloop nie heeltemal soos sy dit voorsien nie, en die onsekerheid raak vir haar byna te veel. Te midde van hierdie ontstuimigheid is Sandra se huwelik ook aan die verbrokkel, en in haar angstigheid om self ’n oplossing te probeer bewerk, maak sy keuses wat wat moontlik kan veroorsaak dat sy haar grootmaakkind ook kan verloor. Danksy Quintin Immelman – ’n wynboer vir wie sy aan ’n reklameveldtog werk – se ingrype en bystand kom sy stadigaan weer op haar voete en leer sy om haar omstandighede en die uitdagings wat haar in die gesig staar, te hanteer.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book 101 gebede vir my dogter (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book The Hand That Drove the Nails (eBook) by Elize Parker
Cover of the book A Harvest of Blessing (eBook) by Elize Parker
Cover of the book Waar engele wandel (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Proverbs to Live By (eBook) by Elize Parker
Cover of the book The Heart of Christmas (eBook) by Elize Parker
Cover of the book Vanuit my hart geskenboek by Elize Parker
Cover of the book Jy is Bekoorlik by Elize Parker
Cover of the book Lewe met vreugde by Elize Parker
Cover of the book God is nie kwaad vir jou nie (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Oorwinning oor die vyand (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book My Favorite Bible Storybook for Toddlers (eBook) by Elize Parker
Cover of the book Fathers and Sons (eBook) by Elize Parker
Cover of the book Salf vir jou siel (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Vir 'n duisend dae by Elize Parker
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy