Apokriewe (eBoek)

Verlore boeke uit die Bybelse tyd

Nonfiction, Religion & Spirituality, Bible & Bible Studies, Reference, Theology
Cover of the book Apokriewe (eBoek) by Jan Van der Watt, Francois Tolmie, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Jan Van der Watt, Francois Tolmie ISBN: 9781431605781
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: October 20, 2005
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Jan Van der Watt, Francois Tolmie
ISBN: 9781431605781
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: October 20, 2005
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Naas die 66 boeke wat ons in die Bybel vind, is daar ook ander geskrifte wat uit die tyd van die Ou en Nuwe Testament dateer, naamlik die Apokriewe Boeke. Hierdie verlore boeke uit die Bybelse tyd is nou nuut vertaal in moderne Afrikaans. Die APOKRIEWE maak vir lesers die venster oop tot ’n beter begrip van die denk- en leefwêreld van die vroeë Christene en die ou kerkvaders. Dit bied belangrike inligting oor die intertestamentêre tyd en gee antwoorde op vrae waaroor talle Bybellesers wonder. Dit bevat Ou-Testamentiese Apokriewe soos Die Wysheid van Ben Sirag, 1 en 2 Makkabeërs, Tobit en Die Wysheid van Salomo. Die Nuwe Testament sluit boeke soos Die Kindheidsevangelie van Tomas, Die Evangelie van Maria, Die Didagé en Die Openbaring van Paulus in. In die APOKRIEWE sal lesers die fassinerende wêreld van die vroeg-Christelike biblioteek ontdek.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Play and Learn with Ben and Lisa by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Leierskap sonder Grense by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Living in the Light (eBook) by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Die Bybel NLV NT (eBoek) by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Bybelstudie vir omgeegroepe by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Die reunie (eBoek) by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Treasures from God's Word by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Die hart by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Hearing God's Voice (eBook) by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Goggas en gediertes by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Vry om te leef by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book He Whispers Your Name (eBook) by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Want liefde maak lig by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Die liefde van Bailey Flanigan (eBoek) by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Bedtime Blessings for Boys (eBook) by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy