Die reunie (eBoek)

n Skokkende diagnose en 'n geheim sal hul lewens vir altyd verander

Romance, Inspired Romance, Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Die reunie (eBoek) by Karen Kingsbury, Gary Smalley, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Karen Kingsbury, Gary Smalley ISBN: 9781431602704
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: September 20, 2010
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Karen Kingsbury, Gary Smalley
ISBN: 9781431602704
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: September 20, 2010
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
In hierdie laaste boek in die VERNUWING-reeks maak die Baxter-gesin gereed vir ’n familie-reünie. Die volwasse Baxter-kinders het almal rede om fees te vier – behalwe een ... Maar voor hulle kan feesvier, word die familie deur ’n ernstige diagnose geskok. In DIE REÜNIE dwing die realiteit van die toekoms elkeen van die Baxters tot geloof en eerlikheid. Selfs Elizabeth en John worstel met ’n geheim wat hulle nog nooit aan enigiemand openbaar het nie, ’n geheim wat hulle selde aan hulself erken. Terselfdertyd is daar ’n jong man wat sy opgang maak in Hollywood terwyl hy wonder oor sy plek in die lewe. Te midde van diepe droefheid vier die Baxters saam fees in DIE REÜNIE. Hulle besef dat liefde altyd oorwin en dat God selfs in die donkerste nag in beheer is.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
In hierdie laaste boek in die VERNUWING-reeks maak die Baxter-gesin gereed vir ’n familie-reünie. Die volwasse Baxter-kinders het almal rede om fees te vier – behalwe een ... Maar voor hulle kan feesvier, word die familie deur ’n ernstige diagnose geskok. In DIE REÜNIE dwing die realiteit van die toekoms elkeen van die Baxters tot geloof en eerlikheid. Selfs Elizabeth en John worstel met ’n geheim wat hulle nog nooit aan enigiemand openbaar het nie, ’n geheim wat hulle selde aan hulself erken. Terselfdertyd is daar ’n jong man wat sy opgang maak in Hollywood terwyl hy wonder oor sy plek in die lewe. Te midde van diepe droefheid vier die Baxters saam fees in DIE REÜNIE. Hulle besef dat liefde altyd oorwin en dat God selfs in die donkerste nag in beheer is.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Die Bybellennium - 'n Eenvolumekommentaar (eBoek) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Ontdek die boodskap van die Nuwe Testament (eBoek) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Between the Covers by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Dit is tyd (eBoek) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Waarom soveel Bybelvertalings? (eBoek) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Die binnekamer (eBoek) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Simple Suggestions for a Fullfilled Life by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Lei met sukses by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book What on Earth Are You Thinking for Heaven's Sake? (eBook) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Gebed - 'n kragtige wapen (eBoek) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Die wederkoms (eBoek) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Elke dag 'n nuwe begin by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Words of Jesus for Girls (eBook) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book The A to Z of Names (Revised and Expanded Edition) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book GodMoments for Moms (eBook) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy