Waarom soveel Bybelvertalings? (eBoek)

Die hoe, wat en waarom van Bybelvertalings

Nonfiction, Religion & Spirituality, Bible & Bible Studies, Criticism & Interpretation, Christianity, Christian Life
Cover of the book Waarom soveel Bybelvertalings? (eBoek) by Jan van der Watt, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Jan van der Watt ISBN: 9781431612192
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: July 9, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Jan van der Watt
ISBN: 9781431612192
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: July 9, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Daar is deesdae soveel Bybelvertalings – ook in Afrikaans – dat gelowiges tereg kan vra: Hoekom is daar soveel vertalings? Watter vertaling is rég? WAAROM SOVEEL BYBELVERTALINGS? help lesers verstaan waarom Bybelvertalings verskil. Jan van der Watt vertel die verhaal agter die Bybel: • dat die Bybel oorspronklik in Grieks en Hebreeus geskryf is; • watter faktore in ag geneem moet word by die omskakeling uit die oorspronklike taal; en • hoekom Bybels verskil. Boonop word dit toegelig met interessanthede, soos foto’s van antieke geskrifte, voorbeeldtekste uit Bybelvertalings, en hy vergelyk selfs sekere verse met mekaar soos dit in verskeie Bybels verskyn. In hierdie boek kry jy antwoorde op vrae soos: • Waarom verskil Bybelvertalings? • Is daar ʼn regte en verkeerde vertaling? • Wie het besluit watter boeke in die Bybel moet kom? WAAROM SOVEEL BYBELVERTALINGS? bring elke leser onder die besef van wat ’n groot voorreg dit is om die Bybel in jou eie taal te kan lees.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Good Night, God (eBook) by Jan van der Watt
Cover of the book Die 4 pilare van sukses by Jan van der Watt
Cover of the book Liefde wat heelmaak by Jan van der Watt
Cover of the book God's Fast Bowler (eBook) by Jan van der Watt
Cover of the book A Pocket Book of Prayers for Women (eBook) by Jan van der Watt
Cover of the book Vyf tale van die liefde (eBoek) by Jan van der Watt
Cover of the book Die wederkoms (eBoek) by Jan van der Watt
Cover of the book Geheime vir 'n gelukkige huwelik (eBoek) by Jan van der Watt
Cover of the book Jy kan 'n verskil maak (eBoek) by Jan van der Watt
Cover of the book Die tuiskoms (eBoek) by Jan van der Watt
Cover of the book Leef in die lig van sy liefde by Jan van der Watt
Cover of the book Die naakte feite (eBoek) by Jan van der Watt
Cover of the book Leef stroom-op! (eBoek) by Jan van der Watt
Cover of the book Daddy, Come Home by Jan van der Watt
Cover of the book Master Your Thoughts … Transform Your Life by Jan van der Watt
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy