Die wederkoms (eBoek)

n Bybelse kyk na die laaste dae

Nonfiction, Religion & Spirituality, Theology, Christianity, Christian Life
Cover of the book Die wederkoms (eBoek) by Stephan Joubert, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Stephan Joubert ISBN: 9781431605033
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: August 27, 2012
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Stephan Joubert
ISBN: 9781431605033
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: August 27, 2012
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Datum-mania! Almal wonder, spekuleer en maak somme: Wanneer gaan die wêreld se bestaan kortgeknip word? Stephan Joubert bekyk in DIE WEDERKOMS hierdie onderwerp vanuit ’n Bybelse perspektief. Hy bespreek in hierdie aktuele boek temas soos: “Is 21 Desember 2012 die einde?”; “Kan jy die tekens van die tyd regtig reg lees?”; “Die Antichris”; en “Lees God se Woord reg, dan verstaan jy die eindtyd reg”. Te midde van die onsekerhede en vrae los Stephan Joubert die leser in DIE WEDERKOMS met die boodskap dat die Bybel met goeie nuus eindig. God wen! Hy bring uiteindelik ’n splinternuwe wêreld eens en vir altyd tot stand. Daaroor hoef niemand te twyfel nie.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Datum-mania! Almal wonder, spekuleer en maak somme: Wanneer gaan die wêreld se bestaan kortgeknip word? Stephan Joubert bekyk in DIE WEDERKOMS hierdie onderwerp vanuit ’n Bybelse perspektief. Hy bespreek in hierdie aktuele boek temas soos: “Is 21 Desember 2012 die einde?”; “Kan jy die tekens van die tyd regtig reg lees?”; “Die Antichris”; en “Lees God se Woord reg, dan verstaan jy die eindtyd reg”. Te midde van die onsekerhede en vrae los Stephan Joubert die leser in DIE WEDERKOMS met die boodskap dat die Bybel met goeie nuus eindig. God wen! Hy bring uiteindelik ’n splinternuwe wêreld eens en vir altyd tot stand. Daaroor hoef niemand te twyfel nie.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Hoor God se stem (eBoek) by Stephan Joubert
Cover of the book Jordan se wens by Stephan Joubert
Cover of the book Lists for Living by Stephan Joubert
Cover of the book Living in God's Love by Stephan Joubert
Cover of the book Goeie leiers vra die regte vrae (eBoek) by Stephan Joubert
Cover of the book Ingrypende genade (eBoek) by Stephan Joubert
Cover of the book Jy het 'n keuse (eBoek) by Stephan Joubert
Cover of the book Die krag van onstuitbare geloof (eBoek) by Stephan Joubert
Cover of the book Liefde en stryd by Stephan Joubert
Cover of the book So lief het God die wereld gehad ... (eBoek) by Stephan Joubert
Cover of the book God of the Impossible (eBook) by Stephan Joubert
Cover of the book Sewe gebede wat jou lewe vir altyd sal verander by Stephan Joubert
Cover of the book Versterk jou man, versterk jou huwelik (eBoek) by Stephan Joubert
Cover of the book Hearing God Speak (eBook) by Stephan Joubert
Cover of the book Every Day Filled with Grace by Stephan Joubert
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy