Daar's 'n kraak in jou wapenrusting! (eBoek)

Hoe om jou gees te beskerm en in oorwinning te leef

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Daar's 'n kraak in jou wapenrusting! (eBoek) by Perry Stone, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Perry Stone ISBN: 9781415328286
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: August 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Perry Stone
ISBN: 9781415328286
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: August 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
As ons gelowiges word ons toegerus met die wapenrusting van God soos Paulus dit vir ons beskryf in Efesiërs 6. Wat ons dikwels nie besef nie, is dat hoewel die geestelike wapenrusting sterk en duursaam is, daar stukkende plekke, krake en swakplekke in ons wapenrusting kan ontstaan wat veroorsaak dat ons nie so effektief en oorwinnend is tydens fisieke, geestelike en emosionele konflik nie. Perry Stone verduidelik in Daar’s ’n kraak in jou wapenrusting! hoe klein krakies in die wapenrusting gelowiges kan verswak en hoe om daardie swakplekke in die wapenrusting te herstel. Onderwerpe wat in die boek bespreek word, is: Die sewe algemeenste faktore wat jou geestelik krag kan verminder Vyf belangrike dinge wat die verloop van morele mislukking kan uitwys Vier strategieë wat jou hierdie stryd kan help wen. Daar’s ’n kraak in jou wapenrusting! gee inligting oor dele van die God se wapenrusting waaroor daar amper nooit gepraat word nie en hoe dit op jou lewe van toepassing is. Dit bespreek ook hoe jy daardie openinge wat geleenthede skep vir aanvalle op jou, jou gesin en jou gemeente, toe kan maak.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Making Your Money Count by Perry Stone
Cover of the book Eendag (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Busy Moms (eBook) by Perry Stone
Cover of the book Born to Win by Perry Stone
Cover of the book Liefde maak heel (eBook) by Perry Stone
Cover of the book Jesus Radical, Righteous, Relevant (eBook) by Perry Stone
Cover of the book Begin die reis (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book So lief het God die wereld gehad ... (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Die Bybel NLV NT (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Geheime vir 'n gelukkige huwelik (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Enfold me with your love, Lord by Perry Stone
Cover of the book The God I Have Come to Know (eBook) by Perry Stone
Cover of the book Hy wen, sy wen (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Verstaan die krag van jou denke by Perry Stone
Cover of the book A Pocket Book of Prayers for Women (eBook) by Perry Stone
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy