Een cappuccino en 'n creme soda, asseblief (eBoek)

'n Oorwinningsgids vir enkelma's

Nonfiction, Family & Relationships, Parenting, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Een cappuccino en 'n creme soda, asseblief (eBoek) by Elize Parker, Magriet Smit, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elize Parker, Magriet Smit ISBN: 9781431613984
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: April 16, 2015
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Elize Parker, Magriet Smit
ISBN: 9781431613984
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: April 16, 2015
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans

50% van alle kinders in SA word groot in enkelma-huishoudings. Hoe gemaak as joune een van die 15% huishoudings is waarin jý nie net ma moet wees nie, maar broodwinner óók? Watter raad het ander as jou kind skielik een van die 9 miljoen kinders in ons land word wat sonder ’n pa grootword? Dit is wat Elize Parker, bekende radio-aanbieder, romanskrywer en HUISGENOOT-rubriekskrywer, en Magriet Smit, Me. Hoop SA 2015, albei beleef het ná hul egskeidings. En uit hierdie behoefte is EEN CAPPUCCINO EN ’N CREME SODA, ASSEBLIEF gebore. Dié boek gee vir enkelma’s praktiese raad oor hierdie onbekende, en dikwels baie seer, pad. Die boek bespreek praktiese temas soos: voorsiening, stabiliteit, hoop, verlies, dissipline, vergifnis, visie vir jou gesin, “tweehuise-sindroom” en identiteit. Elke hoofstuk in EEN CAPPUCCINO EN ’N CREME SODA, ASSEBLIEF sluit af met ’n oorwinningsgedagte om saam te vat en bied ook ’n kort Bybelstudie wat ideaal is vir groepbesprekings en ’n aktiwiteit vir ma en kind. Hierdie boek is voorwaar ’n oorwinningsgids vir elke enkelma en bring net weer die bevestiging dat sy nie alleen is nie, want God sal haar nie hierdie pad alleen laat stap nie.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book More is Maandag (eBoek) by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book Jordan se wens by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book My groot Bybelstorieboek (eBoek) by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book Gesels met God elke oggend by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book For God So Loved You ... (eBook) by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book Ingrypende genade (eBoek) by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book Die storie (eBoek) by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book The Wonder of God’s Grace by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book Embrace Life with Both Hands (eBook) by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book Van futloos tot fantasties! (eBoek) by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book Leef 'n Geesvervulde lewe (eBoek) by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book Choose to Change by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book Vanuit my hart geskenboek by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book Waag dit al is jy bang (eBoek) by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book Bedtime Tales (eBook) by Elize Parker, Magriet Smit
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy