Wat wag op ons na die dood? (eBoek)

Sienings van die antieke tyd tot vandag bekyk vanuit 'n Bybelse perspektief

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Wat wag op ons na die dood? (eBoek) by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Marius Nel, Fika Janse van Rensburg ISBN: 9781431615803
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: February 8, 2016
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
ISBN: 9781431615803
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: February 8, 2016
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
As daar een onderwerp is waaroor almal hulle eie opinie het, is dit wat ná die dood op mense wag. Hoe moet jy weet wat om te glo en waar kom almal aan hulle uitgangspunte oor dié sensitiewe onderwerp? Fika Janse van Rensburg en Marius Nel plaas in WAT WAG OP ONS NÁ DIE DOOD? hierdie onderwerp onder die vergrootglas. Dié boek kyk wat die Bybel hieroor sê met sterk ondersteuning deur Skrifverwysings. Dit vertel spesifiek vir die leser wat mense in die Ou Testament en antieke tye oor die hiernamaals gedink het en ook wat die Nuwe Testament sê. Hierdeur word verskillende perspektiewe van wat mense verwag het vir die leser gewys. Die dood sal altyd ’n onderwerp vol vraagtekens wees, maar gelowiges kan troos vind in die waarhede wat die Bybel nou reeds vir ons gee.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
As daar een onderwerp is waaroor almal hulle eie opinie het, is dit wat ná die dood op mense wag. Hoe moet jy weet wat om te glo en waar kom almal aan hulle uitgangspunte oor dié sensitiewe onderwerp? Fika Janse van Rensburg en Marius Nel plaas in WAT WAG OP ONS NÁ DIE DOOD? hierdie onderwerp onder die vergrootglas. Dié boek kyk wat die Bybel hieroor sê met sterk ondersteuning deur Skrifverwysings. Dit vertel spesifiek vir die leser wat mense in die Ou Testament en antieke tye oor die hiernamaals gedink het en ook wat die Nuwe Testament sê. Hierdeur word verskillende perspektiewe van wat mense verwag het vir die leser gewys. Die dood sal altyd ’n onderwerp vol vraagtekens wees, maar gelowiges kan troos vind in die waarhede wat die Bybel nou reeds vir ons gee.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Kragtige denke vir elke dag (eBoek) by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book Teaching Children How to Pray (eBook) by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book Die hart by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book New Every Morning (eBook) by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book Questions God Asks Us by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book Die Judasbok (eBoek) by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book Simple Suggestions for a Fullfilled Life by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book Ons het jou lief, Lukas (eBoek) by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book Lists for Simple Living by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book Viooltjies vir my vriendin (eBoek) by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book Tweets for My Friend (eBook) by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book Bible Prophecy and End Times by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book Die standvastige man (eBoek) by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book Treasures from God's Word by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book Die ongetemde hart by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy