Ons het jou lief, Lukas (eBoek)

’n Ware verhaal van liefde en oorwinning

Romance, Inspired Romance, Fiction & Literature, Religious, Contemporary Women
Cover of the book Ons het jou lief, Lukas (eBoek) by Maretha Maartens, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Maretha Maartens ISBN: 9781415327159
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: July 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Maretha Maartens
ISBN: 9781415327159
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: July 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Ons het jou lief, Lukas is ’n fiktiewe verhaal wat op ’n ware gesinsverhaal gebaseer is. Dit is Susan Westra se storie – Lukas se vrou wat die keuse gemaak het om haar man met sy bipolêre gemoedsversteuring en alkohol-afhanklikheid deur die oë van Jesus Christus te bly sien. Dit is die verhaal van Gabi – die tiener wat al self so baie verduur het en wat met die plaasmoord waarin haar beste vriendin, haar kêrel en hul ouers sterf, haar laaste bietjie onskuld verloor. Dit is die verhaal van Gabi se suster Tania, en Tania se verhouding met Louis Maree: die suiwerheid daarvan, maar ook die skade uit Tania verlede wat dreig om dit te kelder. Die verhale van die drie vroue van die Westra-gesin is vervleg met Lukas se verhaal van stryd, selfveragting, woede, genade en broosheid by God. Ons het jou lief, Lukas is ’n eerlike en inspirerende verhaal van geloof, geloofskeuses en volharding, ’n doring in die vlees-oorwinningsroman.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Die Bybel NLV NT (eBoek) by Maretha Maartens
Cover of the book Vriende van Jesus (eBoek) by Maretha Maartens
Cover of the book Van futloos tot fantasties! (eBoek) by Maretha Maartens
Cover of the book It's Time (eBook) by Maretha Maartens
Cover of the book Om te onthou (eBoek) by Maretha Maartens
Cover of the book Die klassieke Kinderbybel-storieboek (eBoek) by Maretha Maartens
Cover of the book The Hand That Drove the Nails (eBook) by Maretha Maartens
Cover of the book 10 minute tot kragtige gebed (eBoek) by Maretha Maartens
Cover of the book Verander jou kop, verander jou lewe (eBoek) by Maretha Maartens
Cover of the book 52 wenwenke vir ouers (eBoek) by Maretha Maartens
Cover of the book Die krag van onstuitbare geloof (eBoek) by Maretha Maartens
Cover of the book Lewende water ... lewende geloof (eBoek) by Maretha Maartens
Cover of the book Signposts to Spirituality by Maretha Maartens
Cover of the book Blessings of Grace (eBook) by Maretha Maartens
Cover of the book Want liefde maak lig by Maretha Maartens
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy