Vriende van Jesus (eBoek)

Inspirerende verhale om Jesus se vriende te leer ken

Fiction & Literature, Religious, Historical
Cover of the book Vriende van Jesus (eBoek) by Karen Kingsbury, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Karen Kingsbury ISBN: 9781415328798
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: November 1, 2015
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Karen Kingsbury
ISBN: 9781415328798
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: November 1, 2015
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Amerika se gunsteling inspirerende romanskrywer en New York Times blitsverkoperskrywer vertel die verhaal van ses van Jesus se naaste vriende, terwyl sy Bybelse waarhede lewendig maak in hierdie boeiende voortsetting van haar Bybelstudie-reeks. Vriende is die mense met wie ons die meeste tyd spandeer in ons alledaagse lewens. Hulle is die mense saam met wie ons deur moeilikhede werk en wat ons die beste ken. Elkeen van Jesus se vriende – Petrus, Johannes, Matteus, Judas, Maria Magdalena en Lasarus – het saam met Jesus gereis en was deel van sy daaglikse bediening, en elkeen het ’n fassinerende storie om te vertel. Party van hulle het Hom bevraagteken en in Hom getwyfel ... en een het hom selfs verraai. Karen Kingsbury laat hierdie persoonlikhede herleef op ’n manier wat jou nie net nader aan die waarhede wat in die Bybel gevind word sal bring nie, maar ook nader aan Christus. Karen Kingsbury kombineer waardevolle, leersame Bybelstudie met boeiende en insiggewende karaktersketse van Jesus se metgeselle. Sy gee jou ’n dieper insig in die Bybelse leringe waar hierdie karakters voorkom. Jesus se vriende is kragtig, sal jou laat nadink en is hartroerend. Dit sal jou help om die Bybel te verstaan en ook hoe dit op jou eie verhoudings met die waardevolste mense in jou lewe van toepassing is.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Jy het 'n keuse (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Kragtige denke vir elke dag (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Hoor God se stem (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Transform your work life by Karen Kingsbury
Cover of the book Ontsluit die poorte van die hemel by Karen Kingsbury
Cover of the book Woede is 'n keuse (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Dit is tyd (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Wees mooi vir altyd by Karen Kingsbury
Cover of the book Leef in die lig van sy liefde by Karen Kingsbury
Cover of the book Neem beheer oor jou emosies by Karen Kingsbury
Cover of the book Ek glo (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Lists for Living by Karen Kingsbury
Cover of the book Living to Please God (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Choose This Day by Karen Kingsbury
Cover of the book Bybelstudie vir omgeegroepe by Karen Kingsbury
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy