Woede is 'n keuse (eBoek)

Hoe om 'n kragtige emosie op 'n gesonde manier te hanteer

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life, Health & Well Being, Self Help, Self Improvement
Cover of the book Woede is 'n keuse (eBoek) by Gary Chapman, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Gary Chapman ISBN: 9781431603619
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: September 22, 2010
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Gary Chapman
ISBN: 9781431603619
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: September 22, 2010
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Die lewe is vol frustrasies – sommige groot en ander klein. Nie almal wil dalk elke dag ontplof nie, maar dit is maklik om vol woede en bitterheid te word wanneer ’n mens daagliks met teleurstelling, seer, verwerping en verleentheid gekonfronteer word. In WOEDE IS ’N KEUSE bied dr. Gary Chapman nuttige en soms verrassende insig oor hoekom ’n mens kwaad word en wat daaromtrent gedoen kan word. Die skrywer gebruik voorbeelde uit die werklike lewe en getransformeerde lewens en verhoudings om die volgende konsepte te verduidelik: - Herken die verskil tussen “goeie” en “slegte” woede. - Gebruik woede om jou tot positiewe verandering aan te spoor. - Raak ontslae van langtermynafguns. - Leer jou kinders hoe om woede te hanteer. In WOEDE IS ’N KEUSE sal die leser besef dat woede onvermydelik is, maar dit hoef nie jou lewe te oorheers nie. Woede kán positief gebruik word.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Liefde vir elke dag (eBoek) by Gary Chapman
Cover of the book Die Bybel NLV NT (eBoek) by Gary Chapman
Cover of the book Getting to the Heart of Things (eBook) by Gary Chapman
Cover of the book In pas met God se wil (eBoek) by Gary Chapman
Cover of the book U leer my hoe om te lewe by Gary Chapman
Cover of the book Lighten Up (eBook) by Gary Chapman
Cover of the book ’n Tyd om te dans / ’n Tyd om lief te hê Omnibus by Gary Chapman
Cover of the book Bedtime Blessings for Girls (eBook) by Gary Chapman
Cover of the book Is Jesus Enough? (eBook) by Gary Chapman
Cover of the book Leef voluit en vreesloos by Gary Chapman
Cover of the book Die koms van die dier by Gary Chapman
Cover of the book Where Hope Blossoms (eBook) by Gary Chapman
Cover of the book Begin die reis (eBoek) by Gary Chapman
Cover of the book Choose This Day by Gary Chapman
Cover of the book Following Jesus by Gary Chapman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy