Kies liefde ... (eBoek)

Want dit verander die koers van jou lewe

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Kies liefde ... (eBoek) by Stormie Omartian, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Stormie Omartian ISBN: 9781431613908
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: March 2, 2015
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Stormie Omartian
ISBN: 9781431613908
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: March 2, 2015
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Om in elke situasie liefde aan ander te bewys, is ’n keuse. Maar voor dit kan gebeur, moet jy ook kies om God se liefde vir jóú te aanvaar. Dit is op hierdie liefdeskeuses wat Stormie Omartian fokus in KIES LIEFDE ... Ander sien God die beste in gelowiges wanneer hulle God se liefde weerspieël. Maar om dit te doen moet God se kinders eers drie belangrike keuses maak. Dáárna sal hulle God se liefde effektief en daadwerklik kan uitdruk. Die boek fokus op die drie liefdeskeuses wat gelowiges se lewens in liefde kan hul: 1. Kies om God se liefde vir jou te aanvaar. 2. Kies om jou liefde vir God uit te druk. 3. Kies om ander lief te hê op ’n manier wat God sal behaag. KIES LIEFDE ... gaan oor hierdie besluite en die beloning wat daarin opgesluit lê.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Om in elke situasie liefde aan ander te bewys, is ’n keuse. Maar voor dit kan gebeur, moet jy ook kies om God se liefde vir jóú te aanvaar. Dit is op hierdie liefdeskeuses wat Stormie Omartian fokus in KIES LIEFDE ... Ander sien God die beste in gelowiges wanneer hulle God se liefde weerspieël. Maar om dit te doen moet God se kinders eers drie belangrike keuses maak. Dáárna sal hulle God se liefde effektief en daadwerklik kan uitdruk. Die boek fokus op die drie liefdeskeuses wat gelowiges se lewens in liefde kan hul: 1. Kies om God se liefde vir jou te aanvaar. 2. Kies om jou liefde vir God uit te druk. 3. Kies om ander lief te hê op ’n manier wat God sal behaag. KIES LIEFDE ... gaan oor hierdie besluite en die beloning wat daarin opgesluit lê.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Liefde maak heel (eBook) by Stormie Omartian
Cover of the book Staan sterk in n wankelende wereld (eBook) by Stormie Omartian
Cover of the book Every Day Filled with Grace by Stormie Omartian
Cover of the book Redeeming the Past by Stormie Omartian
Cover of the book Om vry te wees (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Raising Happy, Healthy Children by Stormie Omartian
Cover of the book Die weg van die ongetemde hart by Stormie Omartian
Cover of the book 7 ritmes vir kinders (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Not Do But Done (eBook) by Stormie Omartian
Cover of the book Wandel met God (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Dit gebeur met ander by Stormie Omartian
Cover of the book Die kuns van ware kommunikasie by Stormie Omartian
Cover of the book Versterk jou man, versterk jou huwelik (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Living to Please God (eBook) by Stormie Omartian
Cover of the book Pa's en seuns (eBoek) by Stormie Omartian
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy