Staan sterk in n wankelende wereld (eBook)

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Youth Ministries, Christian Life
Cover of the book Staan sterk in n wankelende wereld (eBook) by Angelique du Toit, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Angelique du Toit ISBN: 9781415337783
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: July 1, 2017
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Angelique du Toit
ISBN: 9781415337783
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: July 1, 2017
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Dra jy swaar aan die druk van jou daaglikse lewe, ry jy op ’n emosionele tuimeltrein, is jy fisiek uitgeput en sukkel jy met swak gesondheid? Is jy kort van draad, angstig, bang en voel jy pal skuldig omdat jy worstel om ál meer en meer vir jou werk—en ander mense—te gee, dikwels ten koste van jou gesinslewe? Voel jy of jy min hoop het vir die toekoms? STAAN STERK IN N WANKELENDE WERELD is ’n praktiese boek vol onmiddelllike inspirasie wat jou sal help om bo al jou omstandighede uit te styg en alles te word wat jy geskep is om te wees. Die insigte wat jy op hierdie blaaie vind, sal jou aanmoedig om jou lewe, jou besigheid en jou toekoms te verander. Die teks is gebore uit lewenservaring en is nie bloot teorie nie.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Dra jy swaar aan die druk van jou daaglikse lewe, ry jy op ’n emosionele tuimeltrein, is jy fisiek uitgeput en sukkel jy met swak gesondheid? Is jy kort van draad, angstig, bang en voel jy pal skuldig omdat jy worstel om ál meer en meer vir jou werk—en ander mense—te gee, dikwels ten koste van jou gesinslewe? Voel jy of jy min hoop het vir die toekoms? STAAN STERK IN N WANKELENDE WERELD is ’n praktiese boek vol onmiddelllike inspirasie wat jou sal help om bo al jou omstandighede uit te styg en alles te word wat jy geskep is om te wees. Die insigte wat jy op hierdie blaaie vind, sal jou aanmoedig om jou lewe, jou besigheid en jou toekoms te verander. Die teks is gebore uit lewenservaring en is nie bloot teorie nie.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Beloftes vir 'n nuwe dag (eBoek) by Angelique du Toit
Cover of the book What in the World Are You Waiting For? (eBook) by Angelique du Toit
Cover of the book Die einde (eBoek) by Angelique du Toit
Cover of the book Signposts to Spirituality by Angelique du Toit
Cover of the book Goeie nuus vir elke dag (eBoek) by Angelique du Toit
Cover of the book Onstuitbaar (eBoek) by Angelique du Toit
Cover of the book Die klassieke Kinderbybel-storieboek (eBoek) by Angelique du Toit
Cover of the book 101 gebede vir my seun (eBoek) by Angelique du Toit
Cover of the book God van wonders (eBoek) by Angelique du Toit
Cover of the book Noah and the Boat (eBook) by Angelique du Toit
Cover of the book Wees 'n vrou van gebed - Gebedeboek (eBoek) by Angelique du Toit
Cover of the book My ABC Bible Storybook (eBook) by Angelique du Toit
Cover of the book Jesus Radical, Righteous, Relevant (eBook) by Angelique du Toit
Cover of the book Sukses vir elke dag by Angelique du Toit
Cover of the book Vry om te leef by Angelique du Toit
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy