Die einde (eBoek)

Die A-Z van die Bybelse boodskap oor die eindtyd

Nonfiction, Religion & Spirituality, Theology, Christianity, Christian Life
Cover of the book Die einde (eBoek) by Jan Du Rand, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Jan Du Rand ISBN: 9781431608072
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: June 21, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Jan Du Rand
ISBN: 9781431608072
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: June 21, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Dit is net menslik om nuuskierig te wees oor die eindtyd. Daar is ook gereeld sprake van baie dinge wat mense laat asem ophou. Maar wat sê die Bybel, die Woord van ons ewige en troue God, oor die einde van alle dinge? In DIE EINDE fokus Jan du Rand deeglik op die onderwerpe waaroor almal praat, soos: • die tekens van die eindtyd • die wederkoms van Jesus Christus • die opwekking van die dooies • die finale oordeel Talle onderwerpe wat te doen het met die lewe vóór die dood word ook aangeroer, soos: die eskatologiese plek en rol van moderne Israel, en die dringende vraag na die regverdigheid van God wanneer soveel “onverklaarbare” waaroms elke dag om ons plaasvind. DIE EINDE is ’n Bybelgefundeerde, gebalanseerde kyk op God se toekoms vir sy kinders sodat gelowiges nou reeds, vóór die dood, sinvol kan leef.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Dit is net menslik om nuuskierig te wees oor die eindtyd. Daar is ook gereeld sprake van baie dinge wat mense laat asem ophou. Maar wat sê die Bybel, die Woord van ons ewige en troue God, oor die einde van alle dinge? In DIE EINDE fokus Jan du Rand deeglik op die onderwerpe waaroor almal praat, soos: • die tekens van die eindtyd • die wederkoms van Jesus Christus • die opwekking van die dooies • die finale oordeel Talle onderwerpe wat te doen het met die lewe vóór die dood word ook aangeroer, soos: die eskatologiese plek en rol van moderne Israel, en die dringende vraag na die regverdigheid van God wanneer soveel “onverklaarbare” waaroms elke dag om ons plaasvind. DIE EINDE is ’n Bybelgefundeerde, gebalanseerde kyk op God se toekoms vir sy kinders sodat gelowiges nou reeds, vóór die dood, sinvol kan leef.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Die wederkoms (eBoek) by Jan Du Rand
Cover of the book A Classic Collection on Prayer (eBook) by Jan Du Rand
Cover of the book Raising Happy, Healthy Children by Jan Du Rand
Cover of the book A Pocket Book of Prayers for Men (eBook) by Jan Du Rand
Cover of the book Versterk jou man, versterk jou huwelik (eBoek) by Jan Du Rand
Cover of the book Hearing God Speak (eBook) by Jan Du Rand
Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Leaders (eBook) by Jan Du Rand
Cover of the book What on Earth Are You Thinking for Heaven's Sake? (eBook) by Jan Du Rand
Cover of the book Psalms for Today (eBook) by Jan Du Rand
Cover of the book Vir hierdie oomblik/Vir altyd by Jan Du Rand
Cover of the book Daily Light Devotional by Jan Du Rand
Cover of the book Die kuns van ware kommunikasie by Jan Du Rand
Cover of the book Seisoene van seen by Jan Du Rand
Cover of the book ’n Nuwe dag, ’n nuwe jy by Jan Du Rand
Cover of the book Play and Learn with Ben and Lisa by Jan Du Rand
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy