n Man van geloof (eBoek)

Wees standvastig, onwankelbaar, altyd oorvloedig in die werk van die Here. 1 Kor. 15:58

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book n Man van geloof (eBoek) by John Osteen, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: John Osteen ISBN: 9781431607747
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: April 16, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: John Osteen
ISBN: 9781431607747
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: April 16, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Vir oomblikke van stryd en versoeking het John Osteen een boodskap: Dit is tyd vir standvastige geloof. In ’N MAN VAN GELOOF wys John deur ware verhale sewe eienskappe van standvastige geloof: 1. Geloof hoor en sien ander dinge as die wêreld. 2. Geloof bid met erns, selfs al is daar reeds ’n antwoord. 3. Geloof is sterk wanneer daar nie bewyse van die antwoord is nie. 4. Geloof sê altyd: “Probeer weer!” 5. Geloof gaan voort al is daar net ’n paar bewyse. 6. Geloof glo in die groter prentjie. 7. Geloof begin met niks, maar doen groot dinge vir God. Osteen bespreek saam met bogenoemde ook beginsels vir tye wanneer dit lyk of geloof nie werk nie. ’N MAN VAN GELOOF, met sepia-drukwerk, is inspirerende boodskappe wat John gelewer het wat beginsels bespreek wat vir Christene vandag ’n struikelblok kan wees. John se seun Joel het die voorwoord sowel as ’n kort oordenking aan die einde van elke hoofstuk geskryf waardeur die beginsels lewendig word vir ’n nuwe generasie.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Espresso for the Soul (eBook) by John Osteen
Cover of the book Lloyd Cele by John Osteen
Cover of the book Die hart van die vyf tale van die liefde (eBoek) by John Osteen
Cover of the book Wen die stryd in jou gedagtes by John Osteen
Cover of the book Goue leierskap by John Osteen
Cover of the book Oktober-kind (eBoek) by John Osteen
Cover of the book Spreek lewe! (eBoek) by John Osteen
Cover of the book Prayers for Little Hearts (eBook) by John Osteen
Cover of the book Dit gebeur met ander by John Osteen
Cover of the book Openbaring ontsluit (eBoek) by John Osteen
Cover of the book Everyday a New Beginning by John Osteen
Cover of the book Liefde maak heel (eBook) by John Osteen
Cover of the book Joseph and His Brothers (eBook) by John Osteen
Cover of the book Getting to the Heart of Things (eBook) by John Osteen
Cover of the book n Gesin na God se hart (eBoek) by John Osteen
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy