Oktober-kind (eBoek)

Elke lewe is kosbaar

Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Oktober-kind (eBoek) by Eric Wilson, Theresa Preston, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Eric Wilson, Theresa Preston ISBN: 9781431606276
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: October 8, 2012
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Eric Wilson, Theresa Preston
ISBN: 9781431606276
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: October 8, 2012
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Hannah, ’n 19-jarige student, se toenemende angstigheid en skielike ineenstorting wys op die ontstellende omstandighede van haar geboorte. Hannah vind nie net uit sy is aangeneem nie, maar nog ’n skokkende waarheid word onthul: Sy het ’n mislukte aborsie oorleef. In haar woede en verwarring draai Hannah na haar vriend Jason vir ondersteuning. Sy onderneem ’n reis om haar biologiese ma op te spoor en hoop te vind vir die onbekende toekoms. Sal sy liefde, hoop en vergifnis ontdek in ’n tyd wat sy dit die minste verwag? OKTOBER-KIND is die roman wat geskryf is na aanleiding van die fliek OCTOBER BABY wat kort ná sy vrystelling reeds die top tien in Amerika gehaal het. Hierdie roman oor die wonder van die lewe sal elke leser bybly.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Hannah, ’n 19-jarige student, se toenemende angstigheid en skielike ineenstorting wys op die ontstellende omstandighede van haar geboorte. Hannah vind nie net uit sy is aangeneem nie, maar nog ’n skokkende waarheid word onthul: Sy het ’n mislukte aborsie oorleef. In haar woede en verwarring draai Hannah na haar vriend Jason vir ondersteuning. Sy onderneem ’n reis om haar biologiese ma op te spoor en hoop te vind vir die onbekende toekoms. Sal sy liefde, hoop en vergifnis ontdek in ’n tyd wat sy dit die minste verwag? OKTOBER-KIND is die roman wat geskryf is na aanleiding van die fliek OCTOBER BABY wat kort ná sy vrystelling reeds die top tien in Amerika gehaal het. Hierdie roman oor die wonder van die lewe sal elke leser bybly.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Die krag van dankbaarheid (eBoek) by Eric Wilson, Theresa Preston
Cover of the book Die verlange (eBoek) by Eric Wilson, Theresa Preston
Cover of the book Standing in the Gap (eBook) by Eric Wilson, Theresa Preston
Cover of the book Living in God's Love by Eric Wilson, Theresa Preston
Cover of the book 7 ritmes vir kinders (eBoek) by Eric Wilson, Theresa Preston
Cover of the book Die kuns van ware kommunikasie by Eric Wilson, Theresa Preston
Cover of the book Ma-wees met selfvertroue (eBoek) by Eric Wilson, Theresa Preston
Cover of the book Words of Jesus for Guys (eBook) by Eric Wilson, Theresa Preston
Cover of the book Kies liefde ... (eBoek) by Eric Wilson, Theresa Preston
Cover of the book Vind rus in God se liefde by Eric Wilson, Theresa Preston
Cover of the book Jy kan 'n verskil maak (eBoek) by Eric Wilson, Theresa Preston
Cover of the book Wen die stryd in jou gedagtes by Eric Wilson, Theresa Preston
Cover of the book Lewe met vreugde by Eric Wilson, Theresa Preston
Cover of the book Aanvaar jouself, leef met oorgawe by Eric Wilson, Theresa Preston
Cover of the book Die ontmoeting (eBoek) by Eric Wilson, Theresa Preston
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy