Leef voluit en vreesloos

Begin vandag bou aan 'n lewe met selfvertroue

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Leef voluit en vreesloos by Joyce Meyer, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Joyce Meyer ISBN: 9781415318171
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: November 25, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Joyce Meyer
ISBN: 9781415318171
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: November 25, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Leef voluit en vreesloos is die resultaat van Joyce Meyer se eie reis van onsekerheid en selfhaat na ‘n lewe van selfvertroue. Dit het ook uit jare se persoonlike ervaring en interaksie met vroue deur haar bediening. Ware selfvertroue is om geloof in Christus te hê en bereid te wees om te leer. Deur Joyce se kenmerkende reguit, praktiese aanslag sal jy leer om: Die struikelblokke na ‘n lewe van selfvertroue te identifiseer en te oorkom; Bemagtig te word deur voldoende voorbereiding vir jou taak; Van onafhanklikheid na afhanklikheid van God te beweeg, en Die karaktereienskappe van ‘n vrou met selfvertroue te ontwikkel. Vroue is ‘n kosbare geskenk van God aan die wêreld. Hulle is sensitief, kreatief, meelewend en talentvol. Dit is ook waar van jou. Leer hoe om vrees te oorkom en met vertroue ‘n opwindende, betekenisvolle en doelgerigte lewe tegemoet te stap.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Fathers and Sons (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Play and Learn with Ben and Lisa by Joyce Meyer
Cover of the book ’n Nuwe dag, ’n nuwe jy by Joyce Meyer
Cover of the book Dié kant van die hemel by Joyce Meyer
Cover of the book Openbaring ontsluit (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Omvou my met u liefde, Here by Joyce Meyer
Cover of the book Kind van die lig by Joyce Meyer
Cover of the book Leef in God se liefde by Joyce Meyer
Cover of the book Waar engele wandel (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book ’n Leier soos Jesus by Joyce Meyer
Cover of the book 7 Pillars of Glorious Living by Joyce Meyer
Cover of the book In die donker put (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Kruispad by Joyce Meyer
Cover of the book Die Boodskap (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book The Forgiveness Factor (eBook) by Joyce Meyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy