Wanneer vreugde kom (eBoek)

n Verhaal van verlies, vergifnis en 'n nuwe begin

Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Wanneer vreugde kom (eBoek) by Karen Kingsbury, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Karen Kingsbury ISBN: 9781431602063
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: September 30, 2009
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Karen Kingsbury
ISBN: 9781431602063
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: September 30, 2009
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Maggie Stovall is vasgevang in ’n persoon wat sy jare geneem het om te slyp. Die waarheid oor wie sy is – en wat sy gedoen het – is op die punt om bekend te word. Dit stuur Maggie in ’n afwaartse spiraal van wanhoop. Gaan Maggie in haar desperate behoefte om weg te kom van die mantel van depressie wat dreig om haar te omvou van haar tien jaar lange huwelik en haar verantwoordelikheid as pleegouer wegstap? Of gaan sy die Here toelaat om haar na ’n plek van volkome eerlikheid te lei – voordat dit te laat is? WANNEER VREUGDE KOM is die hartverskeurende verhaal van ’n vrou se ontsnapping uit die skaduwees van kliniese depressie. Topverkoper-outeur Karen Kingsbury bied hierdie hartroerende verhaal van ’n soeke na ’n eenvoudige, deursigtige lewe in die sonlig van God se guns en vergifnis.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Maggie Stovall is vasgevang in ’n persoon wat sy jare geneem het om te slyp. Die waarheid oor wie sy is – en wat sy gedoen het – is op die punt om bekend te word. Dit stuur Maggie in ’n afwaartse spiraal van wanhoop. Gaan Maggie in haar desperate behoefte om weg te kom van die mantel van depressie wat dreig om haar te omvou van haar tien jaar lange huwelik en haar verantwoordelikheid as pleegouer wegstap? Of gaan sy die Here toelaat om haar na ’n plek van volkome eerlikheid te lei – voordat dit te laat is? WANNEER VREUGDE KOM is die hartverskeurende verhaal van ’n vrou se ontsnapping uit die skaduwees van kliniese depressie. Topverkoper-outeur Karen Kingsbury bied hierdie hartroerende verhaal van ’n soeke na ’n eenvoudige, deursigtige lewe in die sonlig van God se guns en vergifnis.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Neem beheer oor jou emosies by Karen Kingsbury
Cover of the book Good Night, God (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book The Big Book of All-Time Favorite Bible Stories (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book My Favorite Bible Storybook for Toddlers (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book n Man van geloof (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Wen met gesindheid by Karen Kingsbury
Cover of the book Love that Heals by Karen Kingsbury
Cover of the book Wat wag op ons na die dood? (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book n Tweede kans (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book The Reason for Joy (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Die naakte feite (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Vir ewig (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Change your mind, change your life by Karen Kingsbury
Cover of the book Leef in God se liefde by Karen Kingsbury
Cover of the book Ingrypende genade (eBoek) by Karen Kingsbury
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy