Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie

Godsdienste, kultusse &populêre oortuigings

Nonfiction, Religion & Spirituality
Cover of the book Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie by Jessica Tinkelberg Devega, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Jessica Tinkelberg Devega ISBN: 9781415323052
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: November 15, 2012
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Jessica Tinkelberg Devega
ISBN: 9781415323052
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: November 15, 2012
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie dek alles wat lesers wil weet oor die wêreld se godsdienste en filosofieë - in een boek! Soos wat die wêreld om ons kleiner word, word mense aan meer godsdienste en populêre oortuigings blootgestel as ooit van tevore. Die boek is geskryf deur 'n hoërskool-onderwyser in Godsdiensstudie en 'n professor in teologie en verduidelik die ontstaan, geskiedenis, toepassings en gelowe van 40 verskillende groepe of geloofsdenkrigtings. Kenmerke sluit in: Diagramme en tabelle vir maklike vergelyking van verskillende godsdienste en toepassings. 'n Oorsig van wêreldgodsdienste, nuwe godsdienste en godsdienste in populêre culture. 'n Bespreking oor die ontstaan, geskiedenis en tipiese volgelinge van elke godsdiens Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie is 'n moet vir enigiemand wat nuuskierig is oor of belangstel in verskillende godsdienste. Geen ander boek dek so 'n verskeidenheid van onderwerpe nie - van Islam, Sjamanisme en Mormonisme tot ateïsme, vampirisme en astrologie. Die boek is ideaal vir individuele lees- en naslaanwerk, maar is ook uiters geskik vir gebruik in groepsbesprekings en in die klaskamer.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Sononder (eBoek) by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book God wants the best for you by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book My Little Book of Promises (eBook) by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book Vuurvas by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book Live a Yes! Life by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book n Nuwe kind teen Vrydag (eBoek) by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book Coping day by day by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book Aanvaar jouself, leef met oorgawe by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book Psalms for Today (eBook) by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book Seisoene van seen by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book Een cappuccino en 'n creme soda, asseblief (eBoek) by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book Verby grense (eBoek) by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book The Town Called Potential (eBook) by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book Die hart van die vyf tale van die liefde (eBoek) by Jessica Tinkelberg Devega
Cover of the book LEEF 'n lewe sonder beperkings (eBoek) by Jessica Tinkelberg Devega
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy