Die kleur van verlange

'n Verhaal van onbaatsugtige liefde

Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Die kleur van verlange by Helena Hugo, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Helena Hugo ISBN: 9781415311103
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: December 15, 2010
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Helena Hugo
ISBN: 9781415311103
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: December 15, 2010
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Wie sou twintig jaar gelede kon droom dat Patsy Kennedy se seun, Grant, ’n ereplek in die Massyns van Weerbegin se familiestamboom sal kry? Wie sou kon dink dat die koeël wat Nadia Jonker getref het ’n kettingreaksie sou veroorsaak wat welgestelde en bevooregte mense met nuwe oë sal laat kyk na die armoede en ellende van hul medemense? Grant Kennedy was sy lewe lank onder die indruk dat sy pa oorlede is, maar hier sit hy nou langs sy ouma Dollie, op pad na sy pa se familieplaas, Weerbegin. Hy het nie eens geweet van die bestaan van die Massyns nie, wat nog te sê dat hulle familie is! Boonop is hulle vooraanstaande lede van die gemeenskap en nou word daar van hom verwag om in sy pa se voetspore te volg. Om sy pa te ontmoet, is wonderlik, maar Grant sal moet besluit wat hy wil hê – Londen of Weerbegin, ’n Yamaha-handelaar of ’n perdeplaas, Nadia of Stephanie. Skielik lyk die toekoms nie so eenvoudig nie. Op haar beurt bekommer sy ma, Patsy, haar ook oor die toekoms. Dirk is haar groot liefde en sy smag daarna om hom terug te hê in haar lewe, maar is dit hoegenaamd moontlik? Grant en Patsy is nie die enigstes wat met verlange in hul harte rondloop nie – daar is ook Oudokter, die een wat ander se wonde heel maak, maar sy eie nie gesond kan kry nie. Al wat hy ken, is die blou pad van hartseer en eensaamheid. Hy wag al twintig jaar vir die liefde van sy lewe, soveel jaar om die verlange van sy hart te stil. Die kleur van verlange is die laaste aflewering in Helena Hugo se gewilde drieluik oor die lewens van karakters soos Nadia, Grant, Patsy en Dirk. Lesers sal hulle verdiep in die verhaal van liefde en medelye wat uit haat en selfsug gebore word. Waar gaan dit eindig en waar het dit alles begin?

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Dink Reg, leef met vertroue by Helena Hugo
Cover of the book Beloftes vir 'n nuwe dag (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Om bly te wees (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book No Compromise (eBook) by Helena Hugo
Cover of the book Ontmoet God elke oggend (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Creepy Crawly Creatures by Helena Hugo
Cover of the book 101 Prayers for My Daughter (eBook) by Helena Hugo
Cover of the book Is Jesus Enough? (eBook) by Helena Hugo
Cover of the book God of the Impossible (eBook) by Helena Hugo
Cover of the book Liefde wat heelmaak by Helena Hugo
Cover of the book Conversations with God (eBook) by Helena Hugo
Cover of the book Die Bybel NLV NT (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Blinde Kol by Helena Hugo
Cover of the book Ontsluit die Joodse kode by Helena Hugo
Cover of the book Kind van die lig by Helena Hugo
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy