Geestelike oorlogvoering (eBoek)

Toerusting vir die geestelike stryd van elke gelowige

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Geestelike oorlogvoering (eBoek) by Bennie Mostert, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Bennie Mostert ISBN: 9781431604043
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: May 5, 2004
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Bennie Mostert
ISBN: 9781431604043
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: May 5, 2004
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Elke volgeling van Jesus Christus is betrokke by ’n geestelike oorlog, ’n stryd tussen lig en duisternis, lewe en dood. Elke gelowige is deel van hierdie stryd, daar is geen neutrale terrein nie. Tog is baie Christene onbewus en onkundig hieroor en baie van hulle kies om hulle nie daaraan te steur nie. Ons as gelowiges moet reg voorberei wees vir hierdie stryd. Ons moet die geestelike waarhede ken soos God dit in die Skrif aan ons bekendmaak. En wanneer ons dit ken, moet ons dit verstaan en prakties uitleef. In GEESTELIKE OORLOGVOERING gee Bennie Mostert die nodige toerusting om staande te bly teen aanvalle van die duiwel en hoe om hom effektief te weerstaan. GEESTELIKE OORLOGVOERING is bedoel vir almal wat paraat wil wees in die stryd teen die Bose, elkeen wat bereid is om die realiteite van die geestelike lewe te aanvaar.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Elke volgeling van Jesus Christus is betrokke by ’n geestelike oorlog, ’n stryd tussen lig en duisternis, lewe en dood. Elke gelowige is deel van hierdie stryd, daar is geen neutrale terrein nie. Tog is baie Christene onbewus en onkundig hieroor en baie van hulle kies om hulle nie daaraan te steur nie. Ons as gelowiges moet reg voorberei wees vir hierdie stryd. Ons moet die geestelike waarhede ken soos God dit in die Skrif aan ons bekendmaak. En wanneer ons dit ken, moet ons dit verstaan en prakties uitleef. In GEESTELIKE OORLOGVOERING gee Bennie Mostert die nodige toerusting om staande te bly teen aanvalle van die duiwel en hoe om hom effektief te weerstaan. GEESTELIKE OORLOGVOERING is bedoel vir almal wat paraat wil wees in die stryd teen die Bose, elkeen wat bereid is om die realiteite van die geestelike lewe te aanvaar.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Eet daai koekie … koop daai skoene by Bennie Mostert
Cover of the book Joseph and His Brothers (eBook) by Bennie Mostert
Cover of the book Lighten Up (eBook) by Bennie Mostert
Cover of the book Tweets for My Tweetheart (eBook) by Bennie Mostert
Cover of the book Om Jesus te ken (eBook) by Bennie Mostert
Cover of the book Good Morning, God (eBook) by Bennie Mostert
Cover of the book Leierskap sonder Grense by Bennie Mostert
Cover of the book Liefde sonder beperkings (eBoek) by Bennie Mostert
Cover of the book Wanneer vreugde kom (eBoek) by Bennie Mostert
Cover of the book Ons het jou lief, Lukas (eBoek) by Bennie Mostert
Cover of the book Waarom soveel Bybelvertalings? (eBoek) by Bennie Mostert
Cover of the book Om te bid vir jou volwasse kinders - Gebedeboek (eBoek) by Bennie Mostert
Cover of the book Vind rus in God se liefde by Bennie Mostert
Cover of the book 101 gebede vir my dogter (eBoek) by Bennie Mostert
Cover of the book n Nuwe dagbreek (eBoek) by Bennie Mostert
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy